Hallo

Freaky Frikkie

New member
Ek moet seg dat ek baie beindruk is met die site, ek sien hiers n klompie mense van die ander sites wat my miskien sal onthou, veral die vir wie ek so lekker kon vies maak met my grappe....lol. Nou ja ek sien hiers meer lewe as op van die ander plekke so ek hoop om weer lekker te kan gesels, veral met die manne en maninne in die Pretoria omgewing. Nou ja loer maar na my profile as daar dalk vragies is of gooi my sommer n boodskappie........
 
Attachments

  • images.jpg
    images.jpg
    3 KB · Views: 107

BigG

Senior Member
Welkom Freaky Frikkie

Jy is reg, daar is baie meer lewe op hierdie forum as met die anders

:welcomesea:
 
Freaky Frikkie

New member
LoL nee dis reg eks altyd soet.....soms......ag okay ek probeer. Nee wat gelukkig hou ek van skoon pret so die manne kan maar relax........maar pranks mag dalk gebeur.:woohoo
 
Trophy

Sealiner
:welcomesea:Frikkie!

Look forward to seeing you in the fishing threads!

My Afrikaanse is not that great, but I got most of it! You will find plenty of conversation and active posts! You will even find a few fellow Bule Bulls on the site!

Regards,

T
 
nakkie.jaco

New member
Trophy is in die kol met die blou bull ding.:woohoo:hyst:

Maar op 'n meer ernstige noot Frikkie, moenie skaam wees om vrae te vra nie en maak seker jy sit van jou vangste op die forum. Groot of klein, ons laaik enige iets.

Oh, en :welcomesea:
 
alwyn

Senior Member
Welkom Frikkie, ja soos trophy geseg hebt daar is nogal baie blue bulls hier, veral in die Kaap, hulle is op die oomblik bietjie stil na saterdag maar volgende week raas hulle weer, weereens welkom.:::S
 
Bottie

Member
alwyn wrote:

Eish,sorry about that. Geniet dit op Sealine,dis lekker en leersaam.
 
Bottie

Member
alwyn wrote:
Welkom Frikkie, ja soos trophy geseg hebt daar is nogal baie blue bulls hier, veral in die Kaap, hulle is op die oomblik bietjie stil na saterdag maar volgende week raas hulle weer, weereens welkom.:::S
 
Freaky Frikkie

New member
Nee dit klink als heel gaaf vir my, ek sit net met en klein probleempie......julle sien die blou kalf....oeps sorry blou bul ding mag my dalk my in die sop laat beland....You see the thing is, I aint much of a bulls fan.....lol nee wat trek net julle been...met my beroep kry ek nou nie juis kans om die rugby te volg nie so vergeef maar as ek nie kan saam praat oor die rugby nie.:ssswim:
 
Top