Freaky Frikkie
New member
Ek moet seg dat ek baie beindruk is met die site, ek sien hiers n klompie mense van die ander sites wat my miskien sal onthou, veral die vir wie ek so lekker kon vies maak met my grappe....lol. Nou ja ek sien hiers meer lewe as op van die ander plekke so ek hoop om weer lekker te kan gesels, veral met die manne en maninne in die Pretoria omgewing. Nou ja loer maar na my profile as daar dalk vragies is of gooi my sommer n boodskappie........



