Sal dit waardeer Renier, ek kan niks verder doen sonder my Motor nie. Hoe vinniger ek die skok van die ou rekeningtjie kry hoe beter. Wil met alle geweld weer teen einde van die maand terug op die water wees...
jan ek het nie vergeet nie,ekt gister vir shaun gebel,en hy het gese daar was dringende werk wat hy moes uitkry,maar jou motor is 1ste op sy lys vir die weekek gan weer more gou daar by hom om dan sal ek hom weer se
Dankie Renier, hopenlik kan ek die motor teen die einde van die week kry. Peter op die oomblik besig met die maak van my voorste seat en baitbox. Het die naweek die trailer se winch gelig en die boot effens terug geskyf op die trailer.