[size=]Hi Almal.Ek het die E-Mail Woensdag oggend gekry van een van ons lede wat nie bietjie ontsteld is nie. Mooi Chris jy het jou kant gebring. Ek dink dit raak nou tyd dat ons almal so moet voel.Lees dit en julle sal self sien waaroor dit gaan. Hy is reg in sy optrede en ek wil vra dat ons (Suid-Kaap lede) nou vir eens en vir altyd iets daadwerklik daar aan doen.][/size]
[size=]Ek wil vra dat as julle by die see op so iets afkom:- neem fotos van die dooie haaie en hengelaars. Die fotos moet so wees dat die persone uitgeken kan word. Kry voertuig gegistrasie nommers. As jy n foto kan kry net die haaie op die voertuig nog beter. En baie belangrik as julle kan uitvind wie koop die haaie. Ek dink SARS sal belangsel om te weet wie geld verdien en dit nie verklaar nie. Ek dink die tyd het aangebreek dat ons as hengelaars nie meer die blaam moet vat vir onwettig vangste en haai affal wat op die strand rond le nie. Stuur asb al info, fotos name registrasie nrs en afset punte na my toe sodat die regte mense dit kry en dat dit in die koerante geplaas kan word. Dit is onwettig om enige vangs van die strand te koop of te verkoop en jy mag net een van n spesie (haaie) in jou besit he. Nie tien van n spesie soos wat voorgegee word nie.Bel asb dadelik een van die tel nrs as jy op n haai slagting af kom. Ek het met die mense gepraat en hulle sal help. ][/size]
[size=]Die volgende tel nrs kan enige tyd gebel word.][/size]
[size=]SAP Waterfleul Mosselbaai: Kapt Lucas 0820982913][/size]
[size=]Me Thisiwe Fono Marien en Kus bestuur: 0839577148][/size]
[size=]Parke Raad: Sal ek nog stuur sodra ek iemand daar kry wat die foon sal antwoord!!! ][/size]
[size=Kom ons werk nou almal saam in die verband dat ons hengel se naam weer skoon kan kry.]
[size=Ek hoor graag van julle]
[size=]
[size=Groete]
[size=]
[size=Johann]
HI Guys
Gisteraand het ek gaan visvang en op twee ape afgekom wat besig was om haaie te vang
Ek het self ook 3 gevang maar die verskil is dat ek myne terug gegooi het
Die twee ape se name is Gerrit en Frans en hulle ry in n wit ISUZU bakkie (CAW 34781)
Nou ek is seker dat ek die bakkie al by die ligas gesien het
Dit is nou twee tipiese luigatte want die !!!!!!!!!!!!!! kan nie eers hulle eie gemors bakkie toe dra nie hulle moes vir hulle n gillie kry
Miskien moet hierdie 2 ape vir die parlement gaan werk sodat hulle eendag net soos ons president die “ban”kan lig op beskermde spesies
Ouens ons moet die !!!!!! stop
Moenie eers vir my noem dat dit vir biltong is nie want dan kan hulle die hele !!!!!!!!!!!!!!!! Japan voorsien
Oom Johan stuur asseblief hierdie mail na die hele Suid kaap toe
What goes around comes around
You can !!!!!!!!!!!!!! some people some of the time but you cannot bullshit all the people all of the time
Groete
Chris Bender
071 3537272
Chris, ons verstaan dat jy kwaad is maar jou taalgebruik is nie gepas op die forum nie.
ADMIN

... It sounds wilder in S/Cape than it is in Boksburg.