Guys for our Angola trip we have designed this jac

Simen

Sealiner
Hallo Gerhard

"Long time no speak'

Busy with a prototype which we will have ready soon.

its currently just at the embroidery factory.
 

Gerhard

Sealiner
Simen wrote:
Hallo Gerhard

"Long time no speak'

Busy with a prototype which we will have ready soon.

its currently just at the embroidery factory.

Been job hunting for last 3 odd months...

Things are better now... ::S
 

Simen

Sealiner
Strepie wrote:
Gaan hier nog iets gebeur of nie?


Ou Strepie dis die eeue oue ding wat aangaan, toe ons die baadjies wou ontwerp en vir insig van die lede vra toe is die belangstelling baie

Ons maak toe die prototipe om te vertoon en sowaar toe ons dit wil beskikbaar stel toe kom die.

"ek sou graag dit wil verander

"hoekom maak julle nie so nie

"dit sou beter so lyk

"dit sou beter in 'n ander kleur lyk, ens, ens

Dit nadat die koste aangegaan is om die ontwerp en prototipe gedoen te kry

Nou ja, ek dra die baadjie en almal dink dis great en dis waar dit gebly het

 
Die vorige jaar se Angola baadjie regs en die een wat ons wou bemark links

 
 

Attachments

  • Visfees 2011 028 (Small).jpg
    Visfees 2011 028 (Small).jpg
    27.6 KB · Views: 97

FRITZABU

Sealiner
Simen dit klink so bekend !! haha

Toe ek nog toere na Namibia gedoen het . Was daar altyd 8 tot 12 bakkies x 4 manne elk wat wil gaan ,wanneer die beplanning gedoen word. Die dag wat ons ry, is daar net 2 met 4-6 manne!!
 
Top