Strepie wrote:
Gaan hier nog iets gebeur of nie?
Ou Strepie dis die eeue oue ding wat aangaan, toe ons die baadjies wou ontwerp en vir insig van die lede vra toe is die belangstelling baie
Ons maak toe die prototipe om te vertoon en sowaar toe ons dit wil beskikbaar stel toe kom die.
"ek sou graag dit wil verander
"hoekom maak julle nie so nie
"dit sou beter so lyk
"dit sou beter in 'n ander kleur lyk, ens, ens
Dit nadat die koste aangegaan is om die ontwerp en prototipe gedoen te kry
Nou ja, ek dra die baadjie en almal dink dis great en dis waar dit gebly het
Die vorige jaar se Angola baadjie regs en die een wat ons wou bemark links