Guys for our Angola trip we have designed this jac

Strepie

Sealiner
Simen wrote:
Strepie wrote:
Gaan hier nog iets gebeur of nie?

Ou Strepie dis die eeue oue ding wat aangaan, toe ons die baadjies wou ontwerp en vir insig van die lede vra toe is die belangstelling baie

Ons maak toe die prototipe om te vertoon en sowaar toe ons dit wil beskikbaar stel toe kom die.

"ek sou graag dit wil verander

"hoekom maak julle nie so nie

"dit sou beter so lyk

"dit sou beter in 'n ander kleur lyk, ens, ens

Dit nadat die koste aangegaan is om die ontwerp en prototipe gedoen te kry

Nou ja, ek dra die baadjie en almal dink dis great en dis waar dit gebly het

Die vorige jaar se Angola baadjie regs en die een wat ons wou bemark links

Solank hy net in 5 XL kom is ek happy! Ai tog ek sal maar die gesprek verder vat op pm want SSEC soek ook baaidjies!
 
kaspaas

@Simon. Soos jy weet het ek ook een van die Angola baadjies. Dis mooi en alles maar dit is definitief nie 'n "splash jacket" in die ware sin van die woord nie en is ook nie warm nie. Dis myns insiens hoogstens 'n wind breaker. Vir julle manne wat aan die warmer streke gewoond is, is dit seker geskik, maar hier in die Kaap het ons iets meer "substantial" nodig. Ek het intussen 'n baadjie by 'n mede-Sealiner wat sy eie reeks het (jy weet wie dit is want hy het blykbaar onsuksesvol probeer om 'n supplier vir Sealine te word) gekry, wat aan meeste van ons plaaslike behoeftes voldoen. Dit sal egter baie nice wees om 'n Sealine branded baadjie te kry wat 'n werklike splash jacket is en wat nie 'n arm en 'n been gaan kos nie.
 
Simen

Sealiner
kaspaas wrote:

Kaspaas. dood reg die Sealine baadjie is nie 'n splash jacket nie, soos gese meer 'n windbreaker

Die probleem wat ons het om enige tipe baadjie suksesvol aan die gang te hou is nommers.

Geen vervaardiger gaan al die moeite en materiaal aangaan om 2 baadjies 'n maand te maak nie.

Baadjies wat op groot skaal vervaardig word en as algemeen verkoop word pas makliker by hulle mark in.

Ons probeer om ons Sealine identiteit te behou met 'n produk wat nie so van kwantiteit afhanklik is nie.
 
Slapslaai

New member
@ Simen. Ai, ek het so gehoop die Sealine klere kry weer mommentum julle het so n fantastiese reeks gehad met die baadjies, kortbroeke en kortmou hemde. Hou ons asb op hoogte, ek wag in spanning en sal dit beslis ondersteun. Soek en vra al lankal, kyk maar my posts.
Sterkte.
 
Top