Solank hy net in 5 XL kom is ek happy! Ai tog ek sal maar die gesprek verder vat op pm want SSEC soek ook baaidjies!Strepie wrote:Gaan hier nog iets gebeur of nie?
Ou Strepie dis die eeue oue ding wat aangaan, toe ons die baadjies wou ontwerp en vir insig van die lede vra toe is die belangstelling baie
Ons maak toe die prototipe om te vertoon en sowaar toe ons dit wil beskikbaar stel toe kom die.
"ek sou graag dit wil verander
"hoekom maak julle nie so nie
"dit sou beter so lyk
"dit sou beter in 'n ander kleur lyk, ens, ens
Dit nadat die koste aangegaan is om die ontwerp en prototipe gedoen te kry
Nou ja, ek dra die baadjie en almal dink dis great en dis waar dit gebly het
Die vorige jaar se Angola baadjie regs en die een wat ons wou bemark links
@Simon. Soos jy weet het ek ook een van die Angola baadjies. Dis mooi en alles maar dit is definitief nie 'n "splash jacket" in die ware sin van die woord nie en is ook nie warm nie. Dis myns insiens hoogstens 'n wind breaker. Vir julle manne wat aan die warmer streke gewoond is, is dit seker geskik, maar hier in die Kaap het ons iets meer "substantial" nodig. Ek het intussen 'n baadjie by 'n mede-Sealiner wat sy eie reeks het (jy weet wie dit is want hy het blykbaar onsuksesvol probeer om 'n supplier vir Sealine te word) gekry, wat aan meeste van ons plaaslike behoeftes voldoen. Dit sal egter baie nice wees om 'n Sealine branded baadjie te kry wat 'n werklike splash jacket is en wat nie 'n arm en 'n been gaan kos nie.Simen wrote:Solank hy net in 5 XL kom is ek happy! Ai tog ek sal maar die gesprek verder vat op pm want SSEC soek ook baaidjies!Strepie wrote:Ou Strepie dis die eeue oue ding wat aangaan, toe ons die baadjies wou ontwerp en vir insig van die lede vra toe is die belangstelling baieGaan hier nog iets gebeur of nie?
Ons maak toe die prototipe om te vertoon en sowaar toe ons dit wil beskikbaar stel toe kom die.
"ek sou graag dit wil verander
"hoekom maak julle nie so nie
"dit sou beter so lyk
"dit sou beter in 'n ander kleur lyk, ens, ens
Dit nadat die koste aangegaan is om die ontwerp en prototipe gedoen te kry
Nou ja, ek dra die baadjie en almal dink dis great en dis waar dit gebly het
Die vorige jaar se Angola baadjie regs en die een wat ons wou bemark links
Strepie wrote:@Simon. Soos jy weet het ek ook een van die Angola baadjies. Dis mooi en alles maar dit is definitief nie 'n "splash jacket" in die ware sin van die woord nie en is ook nie warm nie. Dis myns insiens hoogstens 'n wind breaker. Vir julle manne wat aan die warmer streke gewoond is, is dit seker geskik, maar hier in die Kaap het ons iets meer "substantial" nodig. Ek het intussen 'n baadjie by 'n mede-Sealiner wat sy eie reeks het (jy weet wie dit is want hy het blykbaar onsuksesvol probeer om 'n supplier vir Sealine te word) gekry, wat aan meeste van ons plaaslike behoeftes voldoen. Dit sal egter baie nice wees om 'n Sealine branded baadjie te kry wat 'n werklike splash jacket is en wat nie 'n arm en 'n been gaan kos nie.Simen wrote:Solank hy net in 5 XL kom is ek happy! Ai tog ek sal maar die gesprek verder vat op pm want SSEC soek ook baaidjies!Strepie wrote:Ou Strepie dis die eeue oue ding wat aangaan, toe ons die baadjies wou ontwerp en vir insig van die lede vra toe is die belangstelling baieGaan hier nog iets gebeur of nie?