Guess the weight' Bolies @ 200m Tago Vaal Dam
A Anthony_Britt New member Mar 13, 2012 #1 Guess the weight' Bolies @ 200m Tago Vaal Dam Attachments Tago Carp.jpg 43.9 KB · Views: 189
L Lerm Member Mar 13, 2012 #7 Met daai fancy rod stands van jou moet jy 'n digital skaal aan skaf. Ek sou se 7kg
S Stinker New member Mar 13, 2012 #12 No more than 7kg. The fish is being held forward, your hands dictate that.
T TimJan Sealiner Mar 14, 2012 #15 Skuimkop wrote: Stem saam met Waldok. 7,2 kg. Click to expand... Ongelukkig ek ook 7.2
W Waldok Senior Member Mar 14, 2012 #16 Myne is 7,251kg as julle mooi gelees het..... Wanneer gaan ons die uitslag kry?
W wmpruis New member Mar 14, 2012 #19 8.3kg? Terg jy ons om te skat sodat ons lank kan staar na daai mooi vis wat jy daar gevang het. ::teas:: Is daar nie 'n smiley of emoticon vir jaloesie nie???
8.3kg? Terg jy ons om te skat sodat ons lank kan staar na daai mooi vis wat jy daar gevang het. ::teas:: Is daar nie 'n smiley of emoticon vir jaloesie nie???
W wmpruis New member Mar 14, 2012 #20 wmpruis wrote: 8.3kg? Terg jy ons om te skat sodat ons lank kan staar na daai mooi vis wat jy daar gevang het. ::teas:: Is daar nie 'n smiley of emoticon vir jaloesie nie??? Click to expand... Sorry my post is te laat. Nogsteeds jaloers oor daai mooi vis
wmpruis wrote: 8.3kg? Terg jy ons om te skat sodat ons lank kan staar na daai mooi vis wat jy daar gevang het. ::teas:: Is daar nie 'n smiley of emoticon vir jaloesie nie??? Click to expand... Sorry my post is te laat. Nogsteeds jaloers oor daai mooi vis