Guess the Weight 4

Anthony_Britt

New member
wmpruis wrote:
wmpruis wrote:
8.3kg?

Terg jy ons om te skat sodat ons lank kan staar na daai mooi vis wat jy daar gevang het. ::teas::

Is daar nie 'n smiley of emoticon vir jaloesie nie???

 

 
Sorry my post is te laat. Nogsteeds jaloers oor daai mooi vis
alles kom met harde werk' en net bietjie lees en hengel nou al vir die laste 5maande' en vang nou eers my beste vis van die laste 5maande... dit vat tyd en baie lees!
 

Anthony_Britt

New member
Jy moet meer bolies' met voer try!! as wat jy floaties goie en hoop!!! lol Tago het monsters' weet van n oom wat groot carp al daar gevang het 15kg dink ek !!! maar soos ek se bolies en voer !
 
Top