Gee asb jou mening?

fredski

New member
Ek het vandag vir my 12" Sensation Bazooka Deluxe en Shimano 6000DL Baitrunners gekoop. Lyn 25mm/10LB'ek het bietjie gelees wat skryf julle,en maar gekoop wat die "Budget" toelaat,maar wil asseblief weet wat julle opinie is? Ek is n kleinerige oukie,en ek wil weet of die kombinasie my aanvaarbare distansie sal gee?? Enige raad en advies sal waardeer word.
 

Enigma

Moderator
Affordable combination that will provide many years of good service

The Bazooka is just very heavy and extremely stiff for what you get but serves many well.

You have to be very careful when playing fish with it to prevent pulling hooks.

To increase any distance you are getting with 0.25mm drop to 0.20mm and to maximise then go for and 0.16 -7mm

With your current combo the key limiting factor will be the line diameter.
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het ook DL's die 10 000's en het 10ft Bazookas. Daardie Bazooka's gooi hel ver en moet nie bang wees om groot sinkers te cast nie. Ek het ook gekoop wat die budget toegelaat het en is nie 'n dag spyt nie.

Soos Enigma se, jy gaan nog baie jare se hengel uit daardie toerusting kry ;)
 

fredski

New member
Dankie Brakkanjan
Ek het nog net twee keer met hulle gegooi,sommer in die pad af..Ek kannie wag om by die dam te kom nie!!
Ek was tevrede met my vorige stokke,maar regtig,die Bazookas gooi soos n droom! Gee my sommer n semi as ek daaraan dink!
 
Top