Ek het vandag vir my 12" Sensation Bazooka Deluxe en Shimano 6000DL Baitrunners gekoop. Lyn 25mm/10LB'ek het bietjie gelees wat skryf julle,en maar gekoop wat die "Budget" toelaat,maar wil asseblief weet wat julle opinie is? Ek is n kleinerige oukie,en ek wil weet of die kombinasie my aanvaarbare distansie sal gee?? Enige raad en advies sal waardeer word.