Dis maar stillerig in Swartvlei. Was Dinsdag die hele dag daar en het net 1 jong grunter gekry. Was die hele oggend op die boot uit en die middag van die kant af gegooi. Het met lunt en vars prawns gegooi. Het moerse grunters van die boot af gesien maar hulle wou niks weet nie. Daar was nog 2 ouens wat daar by die treinbrug gegooi het en hulle het ook net 2 jong grunters vir die hele middag gekry....Does anyone know how the fishing has been at swartvlei and kleinbrak. Have caught a nice couple of fish at knysna but i need a change.
Baie dankie vir die reply Sharky. Sal dan maar eerder wegbly daar.Blommie09 wrote:Dis maar stillerig in Swartvlei. Was Dinsdag die hele dag daar en het net 1 jong grunter gekry. Was die hele oggend op die boot uit en die middag van die kant af gegooi. Het met lunt en vars prawns gegooi. Het moerse grunters van die boot af gesien maar hulle wou niks weet nie. Daar was nog 2 ouens wat daar by die treinbrug gegooi het en hulle het ook net 2 jong grunters vir die hele middag gekry....Does anyone know how the fishing has been at swartvlei and kleinbrak. Have caught a nice couple of fish at knysna but i need a change.
Blommie09 wrote:Dis maar stillerig in Swartvlei. Was Dinsdag die hele dag daar en het net 1 jong grunter gekry. Was die hele oggend op die boot uit en die middag van die kant af gegooi. Het met lunt en vars prawns gegooi. Het moerse grunters van die boot af gesien maar hulle wou niks weet nie. Daar was nog 2 ouens wat daar by die treinbrug gegooi het en hulle het ook net 2 jong grunters vir die hele middag gekry....Does anyone know how the fishing has been at swartvlei and kleinbrak. Have caught a nice couple of fish at knysna but i need a change.
Hallo BergieVisserman.Oh and you'll find grunter in kleinbrak right thru the winter, dis nou hulle tyd...