GARDEN ROUTE

Go fish

New member
Baie mooi ..... aas of kunsaas ?

Lyk my die visse in Kleinbrak staan nie veel van 'n kans as jy hulle gaan soek nie !!:wfish
 
dondeswart

Senior Member
Hey guys I am a die hard Bass fisherman thats been living in George/Wilderness for a couple years.

I recently had some saved cash to buy a rod and reel(14 ft sensation rugged and a shimano 20/40) for those times when the bass seem to have lock jaw and because we just moved into a house a couple hundred metres from the beach. So besides the odd couple surf fishing trips with friends over the last few years(where I caught my PB Kob) and a period when I was 12 where we fished live mullet in Richards Bay for queen fish I have very little salt water experience.

Anyway just thought I would introduce myself and ask what edibles I should be targeting at this time of the year, where some leka spots are for Grunter (near island lake without a boat, I got a couple 6 foot bass spinning setups) and to just say HI really 
 
Bunkerking2

New member
dondeswart wrote:

:welcomesea:
 
Go fish

New member
BergieVisserman wrote:
Go fish wrote:
Baie mooi ..... aas of kunsaas ?

Lyk my die visse in Kleinbrak staan nie veel van 'n kans as jy hulle gaan soek nie !!:wfish
Ek het hom op 'n pilchard gevang, het eintlik gesoek na daai goed wat jou hoeke so afbyt...

Is daar nog van hulle in die rivier ? Ek het gehoor daar was 'n paar mooies gevang, tot en met 6 kilo's !?

:welcomesea:dondeswart ! ......... read the forums, I'm sure there will be some advice somewhere.
 
Jip hulle is nog daar, ekt twee verloor. Hulle wil nie op staal vat nie. Slim elwe lol.
 
CharlesF

Probeer a circle hoek. No harm in trying!
 
Sharky007

New member
dondeswart wrote:
Hey guys I am a die hard Bass fisherman thats been living in George/Wilderness for a couple years.

I recently had some saved cash to buy a rod and reel(14 ft sensation rugged and a shimano 20/40) for those times when the bass seem to have lock jaw and because we just moved into a house a couple hundred metres from the beach. So besides the odd couple surf fishing trips with friends over the last few years(where I caught my PB Kob) and a period when I was 12 where we fished live mullet in Richards Bay for queen fish I have very little salt water experience.

Anyway just thought I would introduce myself and ask what edibles I should be targeting at this time of the year, where some leka spots are for Grunter (near island lake without a boat, I got a couple 6 foot bass spinning setups) and to just say HI really 
Welkom Soutie :welcomesea:    I am going to Swartvlei Sat morning if you want to join?
 
Blommie09

New member
Hi almal. Ek beplan dalk n trip gouritz toe die naweek. Is dit n goeie of slegte idee met die spring tide. Ek was nog nooit daar nie. Gaan met livies, chokka en pillies probeer. Miskien ook n paar kappers vir grunters. Enige hulp en raad sal opreg waardeur word. Sal met n boat gaan deur die nag.

Dankie
 
CharlesF

Senior Member
Ek dink dit is 'n goeie roep.

As die klein stumpies pik aan die kappers laat staan dit maar en hou by die pillies en livies. Jy kan ook bietjie rotse toe gaan en probeer vir 'n gallie.
 
Psy

Sealiner
Blommie09 wrote:
Hi almal. Ek beplan dalk n trip gouritz toe die naweek. Is dit n goeie of slegte idee met die spring tide. Ek was nog nooit daar nie. Gaan met livies, chokka en pillies probeer. Miskien ook n paar kappers vir grunters. Enige hulp en raad sal opreg waardeur word. Sal met n boat gaan deur die nag.

Dankie

Mmmmm jy is baie gelukkig....jy sal defnitief iets vang.
Maak seker jou hengel permit altyd saam jou is.

Jammer maar ek sal nie vir jou enige 'pointers' gee nie!! behalwe dat jy daar veilig uitkom... en jou hoeke met ass aan.... in die regte plek in die water sal moet gooi!

Stywe lyne.

:)
 
Inky Squid

Active member
Blommie09 wrote:
Hi almal. Ek beplan dalk n trip gouritz toe die naweek. Is dit n goeie of slegte idee met die spring tide. Ek was nog nooit daar nie. Gaan met livies, chokka en pillies probeer. Miskien ook n paar kappers vir grunters. Enige hulp en raad sal opreg waardeur word. Sal met n boat gaan deur die nag.

Dankie

Gouritz werk nie goed op spring nie, maar jy kan dalk 'n vis of twee raakloop. Vriende van my het laasweek (dooie gety) goed gemaai onder die kabeljou daar. Beste aas vir gouritz is 10-12cm lewendige harders, enige ander aas kom nie naby dit vir kabeljou daar nie.
 
Top