GARDEN ROUTE

Blommie09

New member
Did some fishing in Knysna Lagoon over the weekend. Had loads of fun and a lovely day and results...
 
Attachments

  • IMG_0865a.jpg
    IMG_0865a.jpg
    41.3 KB · Views: 584

Blommie09

New member
Does anyone know how the fishing has been at swartvlei and kleinbrak. Have caught a nice couple of fish at knysna but i need a change.
 
Sharky007

New member
Blommie09 wrote:

Dis maar stillerig in Swartvlei. Was Dinsdag die hele dag daar en het net 1 jong grunter gekry. Was die hele oggend op die boot uit en die middag van die kant af gegooi. Het met lunt en vars prawns gegooi. Het moerse grunters van die boot af gesien maar hulle wou niks weet nie. Daar was nog 2 ouens wat daar by die treinbrug gegooi het en hulle het ook net 2 jong grunters vir die hele middag gekry....
 
Blommie09

New member
Sharky007 wrote:

Baie dankie vir die reply Sharky. Sal dan maar eerder wegbly daar.
 
Psy

Sealiner
Die elwe was ook maar klein by Buffels....maar ons het lekker gehengel, en vuif verskillende species uitgetrek/terugegooi.

:)
 
Inky Squid

Active member
Sharky007 wrote:
Blommie09 wrote:
Does anyone know how the fishing has been at swartvlei and kleinbrak. Have caught a nice couple of fish at knysna but i need a change.
Dis maar stillerig in Swartvlei. Was Dinsdag die hele dag daar en het net 1 jong grunter gekry. Was die hele oggend op die boot uit en die middag van die kant af gegooi. Het met lunt en vars prawns gegooi. Het moerse grunters van die boot af gesien maar hulle wou niks weet nie. Daar was nog 2 ouens wat daar by die treinbrug gegooi het en hulle het ook net 2 jong grunters vir die hele middag gekry....

Die water is te koud vir lint, maanskyn werk eerder in koue water. Daar kom mooi grunters uit, jou aas moet net reg wees....
 
Blommie09

New member
BergieVisserman wrote:
Oh and you'll find grunter in kleinbrak right thru the winter, dis nou hulle tyd...
Hallo BergieVisserman.

Ek is baie bly om te hoor dat dit nou tyd is vir hulle. Ek het erens in die forum gelees dat lint wurm nie goed werk die tyd van die jaar nie.

Is dit so?

Wat is die beste aas om te gebruik vir die grunters in kleinbrak. Moet n mens hoog op kyk naby riverside of eerder nader aan die mond.

Baie dankie vir al jou inligting.
 
Top