Plastic-sinker
New member
vegkop wrote:
Ek weet presies hoe jy voel! Die laaste 2 naweke op Struis geblank. Ek voel al soos die blaasop koning!Aaai!Almal vang iets behalwe ek.hahaha. . . .seker maar die nadeel van beginer wees!bw_l_)

