Het Sondag by Kleinbrak, maar van die strand af, so 300m van die mond af gevang, paar mooi kolsterte uitgekom en 2 klein cobbies. Kolsterte van die strand af, geen rotse ???
Die rivier het soos n basaar gelyk. Ek verkies ook maar die kalmte.
Sit ongelukkig die week in die lieflike Jhb. Hopelik draai die wind vir die naweek.
Good luck Rob and PSY, hope you land some decent fish. Keep us updated.