GARDEN ROUTE

KARLR

Member
Het Sondag by Kleinbrak, maar van die strand af, so 300m van die mond af gevang, paar mooi kolsterte uitgekom en 2 klein cobbies. Kolsterte van die strand af, geen rotse ???

Die rivier het soos n basaar gelyk.  Ek verkies ook maar die kalmte.

Sit ongelukkig die week in die lieflike Jhb. Hopelik draai die wind vir die naweek.

Good luck Rob and PSY, hope you land some decent fish. Keep us updated.

 
 

KARLR

Member
HAHAHA

Nice ou.

Moet ongelukkig die ekonomie aan die gang hou, en dan nog so paar extra rande maak om myself te bederf met stokke, katrolle.............

sien jou binnekort
 

Lofty

Senior Member
KARLR wrote:
HAHAHA

Nice ou.

Moet ongelukkig die ekonomie aan die gang hou, en dan nog so paar extra rande maak om myself te bederf met stokke, katrolle.............

sien jou binnekort

Haha ,ok sien jou daar een van die dae.
 

Stapies

Sealiner
Die manne by Roberg gee vandag die haie en pylies pak... Hulle het ook al bietjie pak gekry!!! lol Groot bronzie (187kg dink ek)en 'n huge pylie geland...
 

DJP

Sealiner
Ek dink die visse ly aan bom skok, na Saterdag se 13grade water was sondag seker by 18 en maandag nader aan 20grade.

My Suidkaap luck is maar crap maar die wiel draai die naweek land ek iets ordentelik:wfish
 

Psy

Sealiner
I hope you are correct, the water and wind is playing its part...the barometer too.
This Saturday RASSPL from Buffels through to Swartvlei.

Hope the fish are feeding

:)
 

Go fish

New member
There must be fish around with this east !! Who's catching them ??

I see Kleinbrak looks like anything that floats, with guys trying to catch cobbies or grunters.  :SSS
 
Top