Ons sal ma moet stroppe bind. Ek werk die naweek so ek sal ma Woensdag aand of Donderdag ernstig gan hengel.Weet net nie of ek ma moet Robberg toe en pakslae kry nie, en of ek bietjie kanon toe moet gan en 'n livie instuur.Of ek het nog daai afspraak met daai Bronzie by die saal......
Ma dan hoor ek weer stories van groot raggies by skurwes, asook die kob wat mal gan in onse eie kleinbrak rivier. Het daar verby gery dis klaar soos vaaldam bonanza, ek verkies alleen visvang.
So sal ma sien. Meskien kry ek tog daai haai foto wat ek so graag soek....