GARDEN ROUTE

Bloks

Member
manne, se gou asb? wanneer begin die leeries in die surf eet. ek weet die kleintjies is heel jaar in die riviere maar ek wil graag in die see na hulle soek? dankie, Bloks
 

Stapies

Sealiner
Hulle kom November in en bly dan tot Mei maand. Die peak by ons is rondom Feb... Die grootste leeries vang jy net voor die water koud word. So dit is baie amper. ::S::S::S::S
 

Lofty

Senior Member
Ek like dit baie om leeries in die surf te vang met 'n popper,dis omtrent al wat ek met kunsaas kan vang.
 

Stapies

Sealiner
Daar is nou baie haai en kraker en kobbies nader aan vleesbaai. Ek het pakslae gekry deur die whites toe ons by vleesbaai gaan slide het... Maar da het 'n klompie mooi bronzies uitgekom.
 
Waar was dit Lofty? Daar by Beneke? Met die wind gan ons kraker soos strepies vang as hy more gan le....

Weet jy of daar enige Raggies by die mond uitkom?
 

Lofty

Senior Member
Anderkant die mond gevang,ek is nie 'n haai ou nie maar die water lyk reg vir hulle,daar byt ook groot grunters.
 

Def-e-nition

Sealiner
Ek Wag Nou Nog vir Lofty Om My saamtevat ...............................................Ai ............

Lyk My ek moet nog in daai Klub Kom .
 

KARLR

Member
Still learning the winds ( Southern Cape - George / Mosselbaai region ). I know the SE is the "right" wind. Notice on Weather SA that the NE will be active later this week.  Will this affect the fishing ?

Is the NW the bergwind, or is the NE , or any wind from the N ?  Guess this is not lekker fishing winds ?
 
Ons sal ma moet stroppe bind. Ek werk die naweek so ek sal ma Woensdag aand of Donderdag ernstig gan hengel.Weet net nie of ek ma moet Robberg toe en pakslae kry nie, en of ek bietjie kanon toe moet gan en 'n livie instuur.Of ek het nog daai afspraak met daai Bronzie by die saal......

Ma dan hoor ek weer stories van groot raggies by skurwes, asook die kob wat mal gan in onse eie kleinbrak rivier. Het daar verby gery dis klaar soos vaaldam bonanza, ek verkies alleen visvang.

So sal ma sien. Meskien kry ek tog daai haai foto wat ek so graag soek....
 
Top