Gansbaai waar is die vis?

Brother

New member
ons het by Die Dam 39km daarvan daan gevang.Het n kobbie gekry.Ander ouens langs ons op die strand het 8 kobbies gekry,almal in laat nag en vroee oggend ure op hoog water.Aas was pilchard en chokka combo_Ons was daar so 3 weke gelede.Stywe lyne^^..:fishn
 

Strepie

Sealiner
Haaiklip in Franskraal maar deur die nag en vroegoggend. Baie kleintjies maar die grotes is ook daar. Deur die dag mors jy jou tyd behalwe as vir iets anders gooi daar.
 

Strepie

Sealiner
Watter plaat? Gruis of De Kelders se kant. Galjoen is altyd daar, jy moet net op die regte tyd,plek daar wees met die regte aas. Meeste nog op witmossel gekry maar warm, rooi aas, pers rooi aas is ook wenners. Hang net af waarvan hulle hou....
 

Bongi

New member
Strepie is right ..... lekker cob are caught from haaiklip at Franskraal on a pretty regular basis in summer. It's nice and close to Gansbaai and is a nice "user friendly" spot. Caught a great geelbek there a few weeks back , aswell as a few elf.

Same night I got a monster hit with an awesome run and then working the line back onto the reel, got reefed solid and broke free about 15 minutes later without the fish (damn!) . Locals reckoned it was musselcracker. Quite likely as my 5/0 was seriously mangled.

So it's not only cob there.  Have fun !
 

Dodgeraa

New member
Dankie julle vir al die tips!! ek kannie wag on die lyne nat te maak nie sal maar na de kelders gaan vir die galjoen sal mens deur die dag kry of moet dit vroeg oggend wees?

Sal julle laat weet hoe dit gegaan het!!
 

Strepie

Sealiner
Daar is 'n 5.5kg mosselkraker op pilchard gevang laas naweek van Haaiklip af. Het ongelukkig nie fotos nie maar my Pa het die vis gesien.
 

Bringel

Senior Member
hey gents looking for a place to stay in or near gansbaai or franskraal!! any fish come out this weekend??
 

Mangi

Sealiner
Yes ou grote!! Frodo & Osama gaan daar wees!! Gaan ons ophook vir 'n "Gruis" mission? Wil 'n geelstert koppie uitstuur en kyk as daar 'n Raggie of ses rondswem!!
 

Bringel

Senior Member
hey gents im also going to be up in the frnaskraal/ gansbaai area this weekend and looking to land my first galjoen or geelbek or cob lol let me know if there area any spots i should try and bait?? OR maybe i can give you gents a shout and join in and learn abit on how to caught a decent fish lol
 

Strepie

Sealiner
Mangi wrote:
Yes ou grote!! Frodo & Osama gaan daar wees!! Gaan ons ophook vir 'n "Gruis" mission? Wil 'n geelstert koppie uitstuur en kyk as daar 'n Raggie of ses rondswem!!

ek weet nog nie dalk......as ek kom maak ons so!
 

Uilkraal

New member
I caught this 72cm steenie at De Kelders this weekend in terrible water and wind conditions, on prawn. Notice that it is one of those fish against the bricks photo's, so all the hansworse can have their way with it. The photo was taken with an eight year old cellphone, send by MMs to a phone with bluetooth and then finally captured here on this page.
 

Attachments

  • Image023.jpg
    Image023.jpg
    59.8 KB · Views: 294
Top