Nice catch! Kan julle ouens vir my se` waar kry n mens prawn en bloedwurm op daai kant van die kus? Ek wil by die dam naby gansbaai gaan gooi.Thanks,cheers:fishn:wfish