DJP wrote:

Shot, Thanks! Sal die setup BAIE goedkoper maak.Mangi wrote:Mangi jy kan nie verkeerd gaan met daai stokkies nie, hengel op oomblik met hannes101 sin en gaan def vir my een kry sodra geldjies inkom, shimano 15/30 is amper helfte van torium se prys en is basies die ak47 van katrole!Ek sal my setup post sodra ek 'n gallie hierdie jaar vang! LOL!
Nee, gebruik nou Blue Marlin G3 ligte tip (4oz), shimano speedmaster, 0.45mm mainline, 20cm hookstrop (.50mm Maxima Ultragreen) en 15cm Sinkerstrop (.35mm).
Moet sê sodra ek 'n extra geldjie kry gaan ek 'n ander stok en katrol setup kry vir Gallies. Dink aan 'n L&F Shockwave 13 foot 2-3oz en 'n Shimano Torium 14. Lekker lig!
