***Galjoen Fishing Clinic***

Slymslak wrote:
Great day guys ,got very good feedback from the sealine guests that I brought with to come learn some...,just a shame that the sea was not working with the anglers,weereens dankie vir almal wat die dag moontlik gemaak het...maak weer so

Slymslak
;);););)
 
LieselvN

New member
Wikus dit was Chris wat die video geneem het, want ek kon nie die presentation kyk nie aangesien ek op nanny-service was. En toe eers saterdag aand dit kon sien. En ek het nogsteeds darem 2 Galjoene(tjies) gevang. Ok ek moet bieg ek kan nog nie so ver cast soos julle nie en daarom vra ek maar my hubby om te help. En ek het daai twee gevang sonder enige rooiaas naby!!!!

::S::S::S:merm
 
LieselvN wrote:

Welgedaan Liesel!!!! Vra vir Chris ek soek 'n copy asb.

Dankie
 
Top