***Galjoen Fishing Clinic***

Maasbanker wrote:
Damn !! I missed an outstanding demo and social :swear:swear:swear Hopefully we have another before the ***Cob*** Clinic !!!?? ^^.. ^^..::slr::
Maasbanker, daar sal defnitief 'n cob clinic wees, seker hier by September maand....watch this space.....SSEC:WC Cob Clinic 2010, think I'll get Liquifruit to sponcor us this time and not Hunters Extreme......:fbash:fbash:fbash:fbash
 
Dillon

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Maasbanker wrote:
Damn !! I missed an outstanding demo and social :swear:swear:swear Hopefully we have another before the ***Cob*** Clinic !!!?? ^^.. ^^..::slr::
Maasbanker, daar sal defnitief 'n cob clinic wees, seker hier by September maand....watch this space.....SSEC:WC Cob Clinic 2010, think I'll get Liquifruit to sponcor us this time ......:fbash:fbash:fbash:fbash

Hey Wikus please keep me informed as i would like to take part in this special event...thanx
 
dillon wrote:
***Galjoen*** wrote:
Maasbanker wrote:
Damn !! I missed an outstanding demo and social :swear:swear:swear Hopefully we have another before the ***Cob*** Clinic !!!?? ^^.. ^^..::slr::
Maasbanker, daar sal defnitief 'n cob clinic wees, seker hier by September maand....watch this space.....SSEC:WC Cob Clinic 2010, think I'll get Liquifruit to sponcor us this time......:fbash:fbash:fbash:fbash

Hey Wikus please keep me informed as i would like to take part in this special event...thanx

It will be posted here on sealine.....SSEC:WC is going places!!!!!

::S::S::S::S::S
 
COOL!!! I wanna join the SSEC:WC A.S.A.P!!!
 
Jip, you must join us, we've got a few more members at the clinic. Send a PM to Kaspaas and he should sort you out a.s.a.p.
 
Dillon

Sealiner
Cool will do and hope to meet up with yol soon...i think i saw you at sunrise e few weeks back not sure?...but thanx for the info
 
sneaky ninja

Senior Member
Hey guys the clinic rocked! Realy enjoyed it had to go thow,
But will be sure to stay for the fishing and braai nex time!
Thanks a lot to all the guys who shared there hard earned knowladge!
 
craig myburg

Senior Member
hey Galjoen do not for get to tell them if you are naught you get the pink sitck witch you and you must fish with it :fishn:fishn
 
Simen

Sealiner
Ok, manne alles skoon, hoop ek. Indien ek iets oorgesien het laat my weet en ek maak dit reg.

Selfs die post sal en delete sodra alles weer oor die kliniek gaan en ek nie weer 4 ure moet sit en edit nie.

Galjoen jy en die stoutgat brigade skuld my bigtime.

ChuckyV, same to you, you also not off the hook with all this work you guys have given me.

REMEMBER, SEALINE IS ABOUT SHARING AND LOOKING OUT FOR EACH OTHER.

Its not there to take each other on, being an open forum, whether you are right or wrong.

ADMIN "S"
 
kaspaas

Sealiner
Hi almal

Eish, oud word is nie vir sissies nie! Ha ha. Ek is spyt ek kon nie bly vir die hengel en social na die Kliniek nie, maar ek was onder streng doctor’s orders (plus Tannie Kaspaas natuurlik). Het die oggend na ‘n week siek in die bed, 5 vm uit die bed en uit die huis gesluip om die Kliniek saam met die manne mee te maak. Ek moes egter onmiddellik weer terug huis-toe en bed-toe. Die details van die kwaal sal ek nie oor uitbrei nie, net dat man nie speel met ‘n toestand wat dreig om in kwaadaardigheid oor te gaan nie. Bevrees my geliefde ou edele voggies is vireers ook taboo vir my. Ek dag ek plaas die post vir diegene wat begin vrae vra het oor my lae profiel die afgelope week of so. Anyway, vuilgoed vrek nie sommer nie en ek is voornemens om nog blerrie baie jare te hengel met daai nuwe dubbel cab 4x4 bakkie wat ek more in ontvangs neem. :fishn::S

Hier is reeds heelwat huldeblyke oor die sukses van die dag geplaas. Ek wil egter ook van my klant af dank betuig aan almal wat die Kliniek so ‘n groot sukses gemaak het. Dis nie net Wikus (Galjoen) en Dirk (DJP) vir die hoof “event” van die dag nie maar ook vir Hein (Sailfish) vir sy onbaatsugtige bydraes (al stry hy hardnekkig en teen sy beterwete om maar sy trots in sy sak te steek en terug tekom Klub toe.. he he), asook  vir Marthin, Herman (Seawiid) en Nico (Mobi Dick) vir elkeen se individuele bydrae tot die dag. Dis belangrik om altyd te onthou dat enige geleentheid se sukses nie moontlik is nie sonder die bydraes van die mense wat nie noodwendig die “limelight” vang nie. Dan is daar die vrygewige geskenke en borgskappe deur verskeie individue en organisasies wat baie bygedra het tot die dag se sukses. Ek wil hulle nie graag hier by name noem nie want ek mag dalk iemand uitlaat. Hulle name is egter reeds in verskeie posts hier genoem.

Toe ek Saterdag oggend my “presentation” oor die SSEC:WC moes doen, was ek nog maar redelik dof van die antibiotika en pynstillers. Ek het gevolglik verskeie gedagtes en feite vergeet. Ek wil dus graag van hierdie geleentheid gebruik maak om van die feite te noem. ‘n Borg wat nie genoem is nie, is Coral Wetsuits wat goedgunstig ingestem het om vanaf 1 Julie 2010 aan alle SSEC lede ‘n redelike groot afslag op die aankoop van nuwe wetsuits te gee. Vir die manne wat ernstig is om groter sukses met Galjoen hengel te behaal is ‘n goeie custom made “Farmer John” wetsuit van Coral Wetsuits ‘n absolute noodsaaklikheid. Vra maar vir die manne wat Saterdag die eerste keer agter die Gallies aan ge- “reef dance” het. ‘n Ander voordeel van lidmaatskap is die feit dat ons elke maand op ‘n ander plek ‘n Klub kompetisie hou. Daar is geen beter manier om te leer waar die geheime goeie hengelplekke is nie, as om saam met die Klub te gaan hengel. Glo my, ek hengel al 35 jaar en ek leer steeds iets nuuts elke keer as ons Klub gaan hengel. Dis nie net tydens klinieke soos Saterdag nie.

OK, genoeg geklets. Vir diegene wat nog nie besluit het om aan te sluit nie…. daar is geen logiese rede hoekom julle nie moet aansluit nie. Ons is ‘n sosiale klomp ouens maar baie van die manne is gesoute kundige hengelaars wat graag hulle kennis met ons ander minder kundiges deel. Jy is onder geen druk om aan al die Klubgeleenthede deel te neem nie en die Klubfooie is verspot laag. Dis tans R150 per jaar en die nuwe jaar begin 1 Julie 2010. Dit is dus nou die ideale tyd om aan te sluit.

Ek sien uit daarna om ‘n klomp nuwe gesigte tydens ons volgende Klub vergadering te sien.:SSS:welcomesea::welcomesea::welcomesea:]

Kaspaas
 
alwyn

Senior Member
Kaspaas, dit was n eer om jou te ontmoet, kyk na jouself en dinge gaan hul self uitsort, hier is n klomp youngsters wat goeie werk doen.
 
::SEerstens baie dankie oom Simen omdat jy die thread so mooi skoon gemaak het asook om die v:censvas te trek wat alles kom spoil het, goeie werk van jou kant af, ek weet dit vat baie om die galjoen bende in toom te hou en ook nog Sealine mooi skoon te hou!!! Baie dankie weereens!

Kaspaas, jy moet seker exited wees oor daai nuwe bakkie wat kom? Hoop ek word eendag saam genooi vir 'n hengelsessie in hom.....lol Ek wou sê jy het nie so lekker gelyk die oggend nie, maar ek wou ook nie vrae vra nie, hoop alles is ok en jy voel gou weer beter, onthou die Anglo trippie lê voor so spaar asb. jou energie en bly so bietjie van die verkeerde voggies af! Geniet jou en mev. Kaspaas se tripie weg vir die volgende week en kom veilig terug sodat ons kan regmaak vir die volgende SSEC:WC klub vergadering @ PoloHunt!!!

::tight:::tight:::tight:
 
kaspaas

Sealiner
gotaway wrote:
Kaaspaas please load banking details on this thread so we can all pay up for the next unbelievable year.

@gotaway, send Seawiid (our Treasurer) a pm. He will provide you with an application form plus all the neccessary info for you to join. I look forward to seeing you all at our next meeting. It should take place on the Tuesday, 22 June 2010 before the next Club Comp on Saturday, 26 June 2010. That is not next week but the following week. We will also have to hold our first Annual Members Meeting within the very near future as our Club's year ends on 30 June 2010.

I will be placing the necessary notice and agenda on the Club's Announcements thread within the next few days.
 
Koper

Senior Member
***Galjoen*** wrote:
::SEerstens baie dankie oom Simen omdat jy die thread so mooi skoon gemaak het asook om die v:censvas te trek wat alles kom spoil het, goeie werk van jou kant af, ek weet dit vat baie om die galjoen bende in toom te hou en ook nog Sealine mooi skoon te hou!!! Baie dankie weereens!

Kaspaas, jy moet seker exited wees oor daai nuwe bakkie wat kom? Hoop ek word eendag saam genooi vir 'n hengelsessie in hom.....lol Ek wou sê jy het nie so lekker gelyk die oggend nie, maar ek wou ook nie vrae vra nie, hoop alles is ok en jy voel gou weer beter, onthou die Anglo trippie lê voor so spaar asb. jou energie en bly so bietjie van die verkeerde voggies af! Geniet jou en mev. Kaspaas se tripie weg vir die volgende week en kom veilig terug sodat ons kan regmaak vir die volgende SSEC:WC klub vergadering @ PoloHunt!!!

::tight:::tight:::tight:
Ai Kaspaas

As dit 'n  nuwe bakkie is, kan ek nou ongelukkig nie vir jou geluk sê met die aanskaf van jou Colt nie!

Tweede prys is egter 'n Triton, en as dit ñ Hilux is sal ek ook tevrede wees^^..

Uit pure nuuskierigheid, wat het jy gekoop & waarom?

Lekka Hi-Jack
 
DJP

Sealiner
Koper vang jy ooit by Port Nolloth vis. OK wag, weet jy of hulle iets daar vang, dalk 'n verdwaalde galjoen of Steenbrasie. Ek gaan 7,8,9 Julie daar wees vir werk en wil dalk stokkie saamvat.
 
Top