jade fish wrote:
***Galjoen*** wrote:
Marthin wrote:
leer nou mooi....
Sit hom ver weg in die garage laat hy mooi dik is vannie stof....
Haal hom net eendag uit terwyl sy daar is en se jy soek al lankal na die spesifieke stok...
julle skelm werf:cens
weet jy wat marthin, jy kan mos vir ons 'n kliniek opstel so dat almal kan leer hoe dit gedaan te kry
Wel hier is n paar idees wat werk....
1st is die een hierbo.
2nd Reel met die manne by alpha pro.... se vir Richard jy wil die torium 30 he. Se dan vir jou vrou sy moet die katrol vir jou verjaarsdag koop wat by Alpha Pro is koop. Sy moet net vir Richard vra vir JOU katrol.... Wanneer sy daar kom gee Richard vir haar JOU katrol teen JOU prys van slegs R500. Jy is baie excited oor JOU katrol wanneer liefie/gestapo dit vir jou gee. Maandag gaan jy Alpha Pro toe en betaal die res self.
3rd Selfde as 2nd, die keer net vir kersfees en vir daai stok wat jy wil he
4th... slegs vir die van ons wat al pa's is... vadersdag kan ook gebruik word vir prosedure nommer 2.....
Laaste maar nie die minste nie.... Gaan laai jou nuwe stok/katrol/combo af by n vriend.... laat hom dan die aand by jou aankom en hardop se "hier's daai stok/katrol/combo wat jy wil leen!!" Wanneer sy jou vra hoekom jy dan een moet leen, jy het dan een, se net eenvoudig die is soveel beter kwaliteit, en jy wil nie sleg lyk tussen die manne nie, en die een wat jy het is nie geskik vir waar julle die naweek gaan hengel nie. Kanse is goed sy sal teen maandag vir jou se om vir jou dit te gaan koop (maar jy het mos reeds), so nou het jy in elkgeval n stok gekoop wat sy gese het jy moet koop, alhoewel jy hom so week of wat voor die toestemming gekoop het....
Ek sal enige vrae beantwoord by die volgende comp.