***Galjoen Fishing Clinic***

jade fish

Senior Member
i thought it was normal when the wife tells me "don't you feel like fishing" while she and daughter do the girlie things i do the fishing thing

marthin, bakkies sounds like a plan for saturday or i might give cape point a go to practice for the 26th (note to myself - have to out fish and beat  ****galjeon*** )
 
Marthin

Sealiner
I've got some matchfixing in mind for Galjoen... don't worry too much about him... let's just say his bait might have a "funky klankie" when i'm done....

I want to win that popper Bennie is making for us.... i commented on how great the lure looked he sent us and he replied and i quote " wait till you see the popper"....
 
DJP

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
DJP wrote:
Lol...julle manne gaan een van die dae af chop, julle kla nou oor die regering wag vir Saterdae kinders na sport toe neem, sondag skool uitsatppies, sport na skool, koor, drama al daai leker goed...:kaykak
dink net daaraan....jou beurt kom ook, dan is ek al daar deur.....lol
Pasop vir die laat lammertjies!
 
DJP

Sealiner
Ek het nog nooit by Kaap punt gehengel nie, sien nogal baie daarna uit, hoor daar is bul galjoene! Ek mag dalk stukkie biltong he teen daai tyd vir iemand wat die gate ken skimp skimp!
 
Sailfish

Gepraat van laat lammertjies. Galjoen het jy nie dalk iets op die hart om met jou mede Sealine vriende te deel nie????:wfish
 
moet nie worry nie daar sal van ons wees wat jou wys maak waar al die gatte is en glo my daar is baie van hulle
 
Sailfish wrote:

Ja....ek het.....::S
 
Attachments

  • Baby galjoen.PDF
    517.7 KB · Views: 34

jade fish

Senior Member
Marthin wrote:
I've got some matchfixing in mind for Galjoen... don't worry too much about him... let's just say his bait might have a "funky klankie" when i'm done....

I want to win that popper Bennie is making for us.... i commented on how great the lure looked he sent us and he replied and i quote " wait till you see the popper"....
wat jy moet doen is kry sy rooi aasies in die hande and kook die met suurlemoen en swrat peeper en sit dit weer terug, hy sal wonder hoekoem alles so lekker ryk miskien vang hy nog 'n bobjaan of volstruis met daai rooi aas.
 
jade fish wrote:
i thought it was normal when the wife tells me "don't you feel like fishing" while she and daughter do the girlie things i do the fishing thing

marthin, bakkies sounds like a plan for saturday or i might give cape point a go to practice for the 26th (note to myself - have to out fish and beat  ****galjeon*** )
hey jade, don't be like that.....lol :fbashI have no clue what and where to fish in Cape point....^^..^^..^^..^^..^^..
 
DJP wrote:
Ek het nog nooit by Kaap punt gehengel nie, sien nogal baie daarna uit, hoor daar is bul galjoene! Ek mag dalk stukkie biltong he teen daai tyd vir iemand wat die gate ken skimp skimp!
Gehoor gifkommetjie is so giftig....nou om die :censplek te kry....:doh:doh:doh
 
Mangi

Sealiner
Die Gestapo het klaar gesê ek kan nie Kaappunt gaan hengel nie!

Is dit nou regtig so erg om te gaan visvang op jou vrou se verjaarsdag?LOL!

Ai, daar gaan nog 'n komp wat ek nie kan deelneem nie.
 
jade fish wrote:
DJP wrote:
Ek het nog nooit by Kaap punt gehengel nie, sien nogal baie daarna uit, hoor daar is bul galjoene! Ek mag dalk stukkie biltong he teen daai tyd vir iemand wat die gate ken skimp skimp!
moet nie worry nie daar sal van ons wees wat jou wys maak waar al die gatte is en glo my daar is baie van hulle
...vir my ook....^^..^^..^^..^^..
 
Top