[font="comic sans ms"]Ek woon nou 3 jaar langs die

Skuimkop

Sealiner
Liewe koek, is dit wat jy bedoel met "feeding campaign"? lol.

Mmmm dalk is dit glad nie so bad idee om vir so sessie te spaar vir volgende jaar nie. Frikkie ek sê jou wat as ek die jaar die 20 kg plus baber barrier breek en alles loop mooi en ons word gespaar doen ons so iets volgende jaar dat ons finaal daai Gariep bogey kan verjaag. Die voer onkostes sal ek dra, jy't mos al klaar groot karpe in jou lewe gevang. Jy moet net groot asb die voer gaan afgooi voor ek daar aankom.

Ek is dood ernstig want as ek daai size baber gevang het is my eerste groot hengel doelwit bereik en dan is groot karp my volgende doelwit. Wat sê jy?
 
Frikkie Gariep

New member
Was toe nie verkeerd met my 500kg voer op die eiland nie?  Manne BAIE dankie vir julle insette met die voer en diepte ens. Ek gaan dit beslis toepas sodra die natuur sy draai gemaak het
 
christodeb

Senior Member
That is exactly why i did not recommend boilies. Can you imagine how much it is going to cost to feed that amount of quality boilies?

The other problem that i have with the boilies there, is the fact that they would be hard to come by in his region if he needs to buy them. The only way to get boilies in bulk other than making them yourself (which is a pain in the @ss, even with a machine!) is to order them from Johannesburg.

I still recon that with the same feeding method you explained with the maize, one would be able to catch the bigger carp.

I don't completely disagree with the boilie thing, it's just not practical and cost effective if you want to do it right!
 
Enigma

Moderator
With the machine we do 100kg per evening. Just get yourself a proper extruder for the sausage and it's no problem.

Making a 50/50 boilie mix results in boilies at R25/kg vs R45/kg for large tigers

Yes shipping is a problem as it'll cost you around R125/25kg by rail postage (adds R5/kg)

50/50 boilies will cost you R25/kg + shipping
HNV Boilies for intensive feeding and hook baits R45/kg + shipping
Imported HNV Milk or Fish based boilies R65/kg plus shipping

Need 500kg of boilies anywhere in SA we'll supply and ship per post (4 days delivery time)

Buying Tigernuts from Jhb and you still have to ship them down south as well and they cost as much or more than boilies to buy and you may not grow them but you can make your own boilies.

I'm not being difficult christo it's just a comparative on how seriously you want to het a big fish.
My mates in the UK take 4 weeks and weekends to built 500kg of boilies of all sorts to feed and fish in the Ebro or Lake Cassiene just to make sure they get a 50lbs+ fish..
 
Skuimkop

Sealiner
So by the sounds of it, it will put me back about R10K - R11K for a proper feeding campaign like Enigma suggested at Gariep. That's alot of money and puts things in perspective.

Frikkie miskien moet ons maar tog eerder by die papgooi bly  :fishn  vir nou daar by Gariep hahaha. Miskien eendag, who knows.
 
Frikkie Gariep

New member
Enigma Baie dankie vir jou insette,ek is oortuig daarvan dat die groot karps op daai voer manier van jou gevang sal word Sal dit wel eendag probeer :thankie

Skuimkop ek sal plan "b" toepas en dit is om ook groot te voer vir 4 weke voor jy afkom maar met mielies ,so as jy hier kom gaan die voerplek kookwater wees vir die gewone Gariep karpe en die bier:beer
 
Vleipadda

Senior Member
Gaan maar vanaand die powerball vir daai 55 miljoen speel dan kan ons ernstig voer , Enigma is daar n minimum hoeveelheid wat mens op 1 tyd moet bestel , indien wel wat is dit
 
Enigma

Moderator
Standard flavours, minimum would be 1kg

Special flavours 3.5kg as that is the amount made up per batch.

MadCarper

Sealiner
Mense wat ek ken het eenkeer van die boot af by Gariep n paar groot karps gevang, kleinste 16kg, grootste 21kg.

So n big baiting program sal definitief die groter visse lok. Dit werk in n pyramide, eers die kleintjies, dan n ruk later kom groter visse wat meeste van die kleiner visse verwilder, en na n week of so behoort die heel groot karps die voerspot te domineer....!

Soos Enigma se, hang af hoe ernstig n mens is oor n monster karp vang!
 
Frikkie Gariep

New member
Dit klink wragtig belowend Sal julle op hoogte hou van die gebeure hier met die karpe,Het vanoggend begin hengel na ek 'n week lank gevoer het,Water temp is baie koud 9 grade,maar sal waarskynlik binnekort begin warmer raak Baie dankie vir jou terugvoer!!!
 
G

Guest

Guest
Frikkie Gariep wrote:

Hoeveel het julle tydens julle sesssie gevang (en hoe lank was julle sessie)?
 
G

Guest

Guest
Skuimkop wrote:
Foto 1: The yellow arrow on the left points to the bridge (see other foto). The yellow arrow 'A' is the inflow/outflow to Gariep. It channels about 1.5 - 2 km through cliffs on both sides untill it flows into Gariep. (Frikkie help as ek verkeerd is). The blue arrow points to were we sat. There is alot of reeds on the right. The red circle 'A' is also cliffs.

Sal hierdie 'n gelee plek wees om 'n Karp liga te hou (onthou karp is nie oewer hengel nie maar wel spesie)? is dit naby Bethulie? Ek het 'n lugfoto aangeheg van waar ek dink die deel van die dam is waar julle hengel:

Attachments

  • Dam1.jpg
    Dam1.jpg
    51 KB · Views: 126

Wernerbloem

New member
F*K my die koste om deeglik te prefeed is astronomies, hulle manne is seer sekerlik almal CA's of advokate. Al wat ek kan se is, SWD en floaties vir my tot my skip inkom.
 
Skuimkop

Sealiner
Hoeveel het julle tydens julle sesssie gevang (en hoe lank was julle sessie)?
Ek kon nie presies onthou hoeveel ons gevang het nie maar as ek reg onthou was dit so iets soos 22 Karps. Ons het so twee dae gevang met 7 ure sessies per dag. Dit was egter met papgooi.
 
Skuimkop

Sealiner
Sal hierdie 'n gelee plek wees om 'n Karp liga te hou (onthou karp is nie oewer hengel nie maar wel spesie)? is dit naby Bethulie? Ek het 'n lugfoto aangeheg van waar ek dink die deel van die dam is waar julle hengel:
Jacques ek las vir jou 'n lugfoto aan van waar die Brookespruit is waar ons gevang het. Ek weet nie hoekom my google foto so snaaks uit gekom het nie maar ek las vir jou ook 'n ander foto met meer detail en 'n 'skaal' aan sodat jy 'n beter idee kan kry. Ek dink die stukkie oewer is dalk te klein vir liga's en jy moet 'n sleutel by natuurbewaring kry sowel as toestemming om daar te vang, maar ek dink nogsteeds dit is 'n spesiaale spot om groot karps te target.

Praat met Frikkie. Hy is nou al die afgelope 3 jaar tesun 4 - 6 dae op en om die water. Hy sal dalk weet van 'n venue vir julle daar by Gariep vir liga's.

Attachments

  • Brookespruit.bmp
    780.1 KB · Views: 113

Het hom - thanks - dis 'n jamerte lyk my daai deel is omtrent 500m groot - bietjie te klein vir 'n karp (spesie) liga (ons soek ten mimnste 1.2km water) mat baie 1.5kg visse

Ek sal maar in my eie hoedanigheid daar moet uitkom ! dankie
 
Enigma

Moderator
Jacques daar is vele geskikte oewers by die dam en meer in die inloop omgewing, omtrent 100km vanaf die Wal

Het in 'n 48 uur sessie daar oor 100 vis bo 3kg gevang en grootste was net onder 10kg

SAPD het 2 of 3 jaar terug oewerhengel kampioenskappe daar gehou en het baie vis daar gevang, soveel of te meer as wat jy in soortgelyke kompetisie in Bloemhof sou he.

Jy sal nie teleurgestel wees deur die dam en sy vis nie
 
Top