Frikkie Gariep
New member
Ek woon nou 3 jaar langs die Gariepdam en is langs of op die water ongeveer 80% van die tyd,wat vir my baie snaaks is is dat ek nog nie uitermatige groot karps gevang het nie. Ek vang patydae tot soveel as 100 kg karps dat is die grootstes so in die 5 tot 6 kg klas,As ek (sonder dat my neus moet lank word) 20 karps gevang het in die 3 jaar groter as 6 kg is dit baie,so ook die ander hengelaars in die omgewing weet ook nie van uitermatige groot karps nie,
Vir 'n dam wat 120 km lank en op sommige plekke 25 km breed is en op plekke 60 meter diep is,is dit nie vreemd vir julle mense ook dat daar nie groot karps uitkom nie?Wat dink julle is die rede hiervoor,is dit hier? is die visbevolking te groot of wat kan die probleem wees?Die dam is tog immers in 1968 klaar gebou so dis al 'n ou dam Julle opinie sal waardeer word

Frikkie dit SKREE vir my Brookspruit!!!