Morne met sy Bronzie haai wat hy gevang het.
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #21 Morne met sy Bronzie haai wat hy gevang het. Attachments DSCF5833.JPG 28 KB · Views: 301
V victorius Member Aug 2, 2019 #23 Please Guys .....Stop Posting . There should be a law against Torturing People that are still at Work. Just Kidding - Nice report thus far - and catches. I am sure some PB's will be broken. Wish you many more Memorable catches and Safe Journey back Home - damm i am Jealous as Hell
Please Guys .....Stop Posting . There should be a law against Torturing People that are still at Work. Just Kidding - Nice report thus far - and catches. I am sure some PB's will be broken. Wish you many more Memorable catches and Safe Journey back Home - damm i am Jealous as Hell
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #24 Wiehan met sy mooi leervis, (Garick) Attachments 20190509_123440.jpg 31.4 KB · Views: 221
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #25 Nog 'n mooi Kabeljou wat Wiehan gevang het op sy spinning stok. Attachments IMG_1517.JPG 40.1 KB · Views: 218
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #26 Enrico met sy Hamerkop haai. Attachments 20190511_113716.jpg 36.9 KB · Views: 217
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #27 Tommie met nog 'n mooi Kabeljou wat hy gevang het. Attachments 66295403_2302906806451672_7435177950946787328_n.jpg 39 KB · Views: 214
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #28 Gerhard met 'n mooi Elf (Shad ) Attachments 236.JPG 34.3 KB · Views: 213
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #29 Enrico met sy Kabeljou (Cob) en Nico met sy mooi Kolstert.(Blacktail). Kyk die Kolstert is donker van kleur. Attachments 130.JPG 35.4 KB · Views: 213
Enrico met sy Kabeljou (Cob) en Nico met sy mooi Kolstert.(Blacktail). Kyk die Kolstert is donker van kleur.
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #30 Harry en Petrus met hul groot krewe (Lobsters). Attachments 61261258_2220075021401518_4890898496560824320_o (2).jpg 49.6 KB · Views: 214
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #31 Pikkie met sy Elf.(Shad) . Attachments 66253634_2302905953118424_314449283183017984_o.jpg 28.9 KB · Views: 213
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #32 Bietjie in die aand ook gehengel. Darem 'n Kabeljou gekry.Al die visse, haaie en pylstert was almal weer vry gelaat in die see, behalwe die krewe. Attachments 61201934_2220093191399701_1445678789173444608_o.jpg 18.2 KB · Views: 211
Bietjie in die aand ook gehengel. Darem 'n Kabeljou gekry.Al die visse, haaie en pylstert was almal weer vry gelaat in die see, behalwe die krewe.
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #33 Marina met 'n mooi Yellow Belly rock cod. Attachments IMG_5180.JPG 28.7 KB · Views: 212
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #34 So word 'n stok gebuig. Attachments IMG_4887.JPG 17.4 KB · Views: 211
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #35 Pasop vir die vis. Sy naam is 'n Sand weaver.Ander naam is 'n Devil fish. Dit is baie giftig. Pasop vir sy skerp penne op die rug. Attachments IMG_1607.JPG 41.3 KB · Views: 208
Pasop vir die vis. Sy naam is 'n Sand weaver.Ander naam is 'n Devil fish. Dit is baie giftig. Pasop vir sy skerp penne op die rug.
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #37 Die binnekant van Flamingo Lodge in Angola. Attachments 20190509_074357.jpg 53.4 KB · Views: 207
M mongie Senior Member Aug 2, 2019 #38 Hier staan die manne en wag vir 'n byt. Attachments IMG_1573.JPG 18.8 KB · Views: 206
H hrogers Senior Member Aug 2, 2019 #39 Baie dankie vir die leesstof - geniet dit terdee ! Kan nie wag vir die res nie indien daar wel nog iets is om te plaas
Baie dankie vir die leesstof - geniet dit terdee ! Kan nie wag vir die res nie indien daar wel nog iets is om te plaas
M mongie Senior Member Aug 3, 2019 #40 Derik met sy mooi Elf (Shad) Attachments IMG-20190803-WA0027.jpg 42.7 KB · Views: 176