Loomisx5 wrote:


Ek is gebore in die Natalse Middellande maar het opgegroei en my verstand gekry in die Heilige Land van die Blou Bul. Ek woon sedert 1993 hier in waarskynlik die mooiste plek in die wereld.... maar ek bly 'n BUL! Want selfs so 'n mooi stad het sy tekortkominge.... dus sien ek myself as Sendeling hier onner innie Kaap. .. he healwyn wrote:BOSKABELJOU wrote:Solank dit net sy nek is wat styf word.Manne ek moet jammer se ek was saterdag so verdiep in my hunters dat ek vergeet het om die wenners geluk te wens, so hannes,galjoen,killer en meesterbeer veelsgeluk met die visse en moenie worry nie ek kry sommer vir myself n strafdop. Hannes onthou as n ou te lank met jou trofee onder jou kussing slaap gaan jou nek styf word. Saterdag was seker een van die lekkerste komps nog, aan almal wat daar was dankie dit was great.En waar kom al die bulls supporters vandaan wat ek die afgelope 10 jr in die kaap bespeur, is dit Pretoria vlugtelinge of volksveraaiers
![]()
Marthin & Hannes101 - kan ek verstaan. Hulle is mal
Strepie - Is eintlik n Cheetah maar hy wil dit nie erken nie. (Ek sou ook nie)
Kaspaas - Hy is vergewe. Dis die ouderdom


En waar kom al die bulls supporters vandaan wat ek die afgelope 10 jr in die kaap bespeur, is dit Pretoria vlugtelinge of volksveraaiers