Fishing Expedition (SSEC:WC)

Mangi

Sealiner
Hier is so een of twee fotos van Saterdag.

1.  Marthin se eerste vangs van die dag.  As ek reg is was die "size" van die specimen 40DD. :fbash
 

Attachments

  • 24042010075.jpg
    24042010075.jpg
    41.3 KB · Views: 169

Mangi

Sealiner
2.  Marthin se tweede vangs:  Is dit nie hoekal hy wat gesê het dat 'n 100 punte afgetrek gaan word vir elke een van hierdie wat jy vang nie............
 

Attachments

  • 24042010077.jpg
    24042010077.jpg
    37.6 KB · Views: 167

Mangi

Sealiner
En laaste: ***galjoen*** lyk heeltemal te trots op sy nuwe stokkie.  Moet sê die torium "butch" dit so bietjie op!
 

Attachments

  • 24042010081.jpg
    24042010081.jpg
    48.8 KB · Views: 166

LieselvN

New member
Baie dankie julle dit was great om saterdag almal te kon ontmoet en dankie dat julle ons van die start af baie welkom laat voel het. Volgende keer vang ek hopelik iets. ***Galjoen*** verskoning was 100% no hard feelings. Hoop die dop was darem ok!
 

kaspaas

Sealiner
Kogelbaai het darem nog krewels.... Toe dit net so begin lig raak dat mens tussen krappe en krewels kon onderskei, het Mangi, Meesterbeer, Marthin, Mobi Dick en ekke gou gaan krewels pomp. Water was maar leeumaanhaar koud en ek het maar eenkant gestaan en paar snappies gevat as evidence oor die uitroei van ons skaars natuur hulpbronne.... he he.

Eers mangi en Meesterbeer wat gaan swem het...
 

Attachments

  • mangi.JPG
    mangi.JPG
    28.1 KB · Views: 155

kaspaas

Sealiner
Mobi Dick aan Marthin: "Luister, my nek kan seer wees, maar as jy my nou nog eenmaal met daai pomp sopnat spuit en dan net 'skuus se, dan voer ek jou al hierie krewels!"
 

Attachments

  • pomp.JPG
    pomp.JPG
    47.4 KB · Views: 155

DJP

Sealiner
Lol...was vrek leke dag, daai gallie van my het lekker gebox op die ligter stokkie, en die toestande was mooi net jammer ek moes vroeg waai...

Daai krewels was nogal 'n jamerte...ek meen watse tiepe mens steel iemand anders se krewels...ai ai ai...payback is 'n strand...

Volgende keer sal ek seker amptelik deel neem, maar ek weet darm nie van die trug gooi besigheid nie...sal maar sien...
 
DJP wrote:
Lol...was vrek leke dag, daai gallie van my het lekker gebox op die ligter stokkie, en die toestande was mooi net jammer ek moes vroeg waai...

Daai krewels was nogal 'n jamerte...ek meen watse tiepe mens steel iemand anders se krewels...ai ai ai...payback is 'n strand...

Volgende keer sal ek seker amptelik deel neem, maar ek weet darm nie van die trug gooi besigheid nie...sal maar sien...
....en jy is mos eintlik n groen mannetjie
 
Top