Golwe... die plek waar ek amper my gat gesien het, het ek al 10 of meer kere gehengel... water was al groterig ook, ons was al as hele familie daar, kinders ens...
Een dag toe kom daar skielike drie golwe van nerens af, agter mekaar...
As daar nou een plekkie is waar hou jou oe altyd op die see die waarheid is, is dit daar...