False Bay Mountain

Marthin

Sealiner
Golwe... die plek waar ek amper my gat gesien het, het ek al 10 of meer kere gehengel... water was al groterig ook, ons was al as hele familie daar, kinders ens...

Een dag toe kom daar skielike drie golwe van nerens af, agter mekaar...

As daar nou een plekkie is waar hou jou oe altyd op die see die waarheid is, is dit daar...
 
Gebruik jou gesonde verstand, hou die see dop soos Marthin se en jy sal okay wees.

Dinge kan baie vining baie verkeerd loop op hierdie plekke. Tog is daar 'n uitdaging en inspuiting adrenalien vir my om hierdie plekke te hengel.
 
Top