watse geur is blou trein is dit soos n spirits geur of wat
Hi supa-m mielies is en sal altyd een van di beste ase wees wat da is maak ni saak wie wat se ni dis n feit maar moenie net n klomp bottels mielies gaan koop net omdat ander mense se dit werk. Dis goed om raad te vra maar jy moet self rondspeel en kyk wat werk vi jou. hoop j vang net grootes ou maat.