ek wil net graag uitvind wat is die beste mielies

TotalNoob wrote:
Quick q guys, There was a good sized carp @ sandvlei the other day crusing in about 20cm of water with its fin sticking out.I didnt have anything but dropshot stuff on me.Anyways i bought a tin of Koo sweetcorn cream style and just chucked it in my bag.Is this the correct corn or must i buy the Koo whole corn?

Thanks!
Not the cream style. The whole corn.
 

supa-m

New member
jamer ek was so stil ek het bietjie gekuier die naweek by familie . baie dankie vir die raad ek gaan maar net so ses mielie geure in my kas hou net vir ingeval die vis nie byt nie dan kan ek bietjie ander ase gooi en so aan want as die vis mos nie byt nie het mens niks om te  verloor nie
 
Top