ek sit nou en dink die winter is om die draai en ek gaan n klomp klub kompetiesies hengel in die winter , maar ek het nog nooit in my lewe in die winter gehengel nie ek weet nie van ervaaring wat om te doen en wanneer nie ek het nog net in boeke gelees oor wat om te doen in die winter as jy vis wil uittrek en land . Ek gaan hier onder lys wat ek gelees en gehoor het ( asb. as daar iets nie volgens julle heeltemal reg is nie asb. maak dit vir my reg ) :
Aas : Meng maar groot en klein aasies want daar kan dalk n kleiner vissie verby swem dan kan hy nie die grooter aas in sy mond in kry nie . een of twee mielie pitte op n hoek sal doen anders sit n swd of custard backing op .( as jy verkies om ander backing op te sit sê asb. watter ander backing daar is wat jy persoonlik verkies , maar dit is wat ek verkies en dit is makliker om te maak ) . sit n float van jou keuse op en dan sit dan agter op hom n deegie rol die deegie dan af op die lyn om hom groter te maak maar sit op die ander hoek n kleiner aasie vir die kliener vissie wat verby swem . mens kan ook n deegie van jou keuse op sit sonder eenige float of mielie . mens kan hier en daar n wurmpie op sit , maar sit n grooter hoek op soos n no. 1 daichi vir n grooter wurm mens kan n float of mielie op sit voor die wurm om hom n grooter aasie te maak . (dit is hoe ek dit sien groot vis kan groot en klein aas vat maar klein vis kan net klein aas vat so sit maar n kleiner aasie by vir daai klein vis wa verby swem)
Grond voer : moet nie te groot bolle op sit anders gaan jy net die vis vol maak en dan gaan hulle weg gaan en nie jou aas op tel nie (want as n mens vol ge-eet is gaan mens mos nie nog meer kos in mens wil inprop nie)
main lyn : sit bietjie sterker lyn op soos 10lb (soos ek gese het die grooter vis is meer aktief ) as die grooter vis jou optel wil jy nie die heel dag spook om hom uit te trek en dan die res van jou tyd te mors nie .
Leader lyn : hou nogsteeds by jou 24lb leader lyn , want mens gaan net soveel krag insit in jou gooie as wat mens in die somer gaan in sit as dit nie meer is nie .
Geure : gebruik sterker geure in de winter as in die somer want vis is neskurig en hulle gaan vinnig wil gaan kyk wat die skok reuk is in die water en dan gaan die vis natuurlik vinniger byt en as dit nie vinniger byt nie gaan hulle wel byt want hulle is neskurig . dit is ook nie te sê dat sterker geure altyd gaan werk nie mens kan altyd ook net bly by al jou somer geure en dan as dit nie werk nie gaan na jou sterker geure toe .
diepte : in die winter gaan die vis noodwendig dieper le as wat hulle in die somer gaan so mens moet altyd maar diep begin . soos wat die dag aan gaan en die vis warmer water gaan soek gaan hulle vlakker kom opsoek na warmer water . so ek sal se begin op 120m na 140 m en dan as die vis nie daar is kan mens altyd vlakker kom na 100m na 70m mens sal wel die vis op tel . as mens die vis op getel het dan voor jy in katrol maak n merkie met n permanent marker en as jy weer gooi dan as mens die merk siek dan stop mens net die lyn en dan al hy in n 5m radius van daardie plek geval het die vis sal wel naa die kol swem en gaan kyk wat gaan daar aan . mens kan ook altyd in hak hengel , staan net twee tree meer agtertoe in die winter as wat mens in die somer sal sal staan (weer) ,Want grooter visse is meer aktief as kleiner vissies in die winter in hak hengel is wanneer mens die lyn in haak by die klippie lans die kant van die spool om te verseker dat mens dieselfde diepe die heel tyd gooi dit hang net van jou af hoe meer reguit jy kan gooi hoe minder gaan die radius van jou kol wees en hoe meer efektief gaan hy wees.
strop : daar is mense wat met n m1.5 120m na 130m kan gooi en as jy een van hulle is is die retvlei strop die een vir jou dit bhels dat die sinker los is en hy kan op en af jou skaglyn gly en net bo hom is n swiwel met n hoeklyn van 8 tot 12 cm lank en n hoekie die kan ook los gly op en af die skaglyn onder die sinker is is nog n swivel met n hoeklyn wat 8 tot 12 cm lank is met nog n hoek . die skag lyn maak mens dieselfde as jou leader lyn en hy moet +/- 25cm lank wees hoek lyne is minder sterk en is ook dunner dan die aasie meer vrylik kan beweeg . hoek grootes is 0/8 daichi's die hoek wat so klein is maak nie saak nie mens kan net die aasie meer growwer maak soos die aas wat mens op sou sit as mens n grooter hoek op gehad het .nog n strop is n vaaldam strop dit bhels dat die sinker onder is met n skaglyn van 20-30 cm lank en ook net so sterk is soos jou leader lyn voor die eerste gummie wat in gesit word na die gummie kom n swivel met n hoek lyn wat ook dunner is wat ook 9-12 cm is dan +/- 10 cm lyn wat n gummy in die middel het en dan bo die gummy nog n Swivel met n hoek lyn presies dieselfde as die onderste hoek .die sinker is dan n p3 na 'n p5
as die gras is en mens loop hier gaan mens amper nooit raak gery word nie
, maar as hier kwaai verkeer is en mens loop hier gaan mens raak gery word .
so as mens daar gooi waar vis is sal daar n vissie byt maar as mens nie daar gooi waar vis is die kaans skraal dat mens vis gaan op tel .

, maar as hier kwaai verkeer is en mens loop hier gaan mens raak gery word .so as mens daar gooi waar vis is sal daar n vissie byt maar as mens nie daar gooi waar vis is die kaans skraal dat mens vis gaan op tel .