JustPlainSHARK
Sealiner
Waar is jy op pad heen?
En hoe gaan dit met jou ? Lanklaas gepraatWaar is jy op pad heen?
JPS - Ons ry more oggend 03:00 Bloemhof toe!
Carp1 - Ingeneerswese.Ek hardloop hulle store.
Wel hier in die Kaap is alles mos wind, wind en wind. Ek het al goeie truuks geleer om die gewone Gazibo's (Game, Trade Centre, Makro) BAIE stewig in die wind te laat staan. Inteendeel my groot probleem is om die tent penne in die sagte sand hier by ons te hou. Ek het die probleem ook al uitgesort maar is te veel kere te lui om dit toe te pas. Ek het ook al 'n ander skadu net plan gemaak maar dis bietjie moeiliker om hom op te slaan en het bietjie meer toue maar wind maak hom niks.
Ek het nie geweet julle ouens daarbo stoei ook so erg met die wind nie so ek gaan bietjie effort in sit oor die volgende maand en vir julle 'n mooi dokument met demonstrasies en foto's in 'n word dokument maak. Ons kan almal dan tips en idees deel onder mekaar en ek sal die dokument dan update soos ons aangaan. Hoe klink daai vir julle?
O ja CARP1 net vir ingeval jy twee ouens nie glo nie bly weg van daai konsertina gasibo's. Die mense hier onder in die pic was ook gewaarsku, maar nee. lol hahaha.