Ek gaan iets vra en as dit totally out of line en

Marthin

Sealiner
Galjoen se kleur verander volgens sy omgewing...

Ek vermoed Rofflign s'n is iewers in die melkbos omgewing gevang waar daar heelwat strand en rots plekplek is...

Joune tussen die klippe... donkerder, partykeer het hulle vlekke op...
 
ian bergh

Member
rofflign wrote:
ian bergh wrote:
O! Ja! Ek het ook 2 krewe gevang. Die een het ek vir aas gebuik en het onmiddelik byte gekry, maar kon niks haak nie

. Ek sit en kyk nou-net na die fotos van die galjoene wat Rofflign gevang het en dit lyk glad nie soos die een wat ek gevang het nie? Ek wonder of die "galjoen" wat ek gevang het, nie dalk n hottentot (bronze bream) is nie? Wat dink julle?

 Daar is baie bamboes in die area. Het hulle al baie gevang as ons snoek vang en kreef trek. Ook, wat is die legal size van n hottentot?
as dit die een is in die foto wat jy gepost het is dit beslis n galjoen
ja, dit is en ek het ook gedink dis n galjoen maar het toe begin twyfel
 
rofflign

Sealiner
Marthin wrote:
Galjoen se kleur verander volgens sy omgewing...

Ek vermoed Rofflign s'n is iewers in die melkbos omgewing gevang waar daar heelwat strand en rots plekplek is...

Joune tussen die klippe... donkerder, partykeer het hulle vlekke op...
100% party van hulle het bree strepe ook, beste is kyk net na die rugvin, dit lyk heel anders as n hottie sn.

jade fish

Senior Member
rofflign wrote:
Thanks Jade,seems the fish are on my doorstep no need for galivanting off to Cape Point anymore..lol
yep they are around that side. not given the west coast a try this season yet maybe in a couple of weeks time or even sooner.

ian that water looks really good for them just a pity the one caught was little to small i bet you next time it's going to be sizer:wfish
 
jaccil

Senior Member
Dit lyk na 'n lekker dag Ian!  Daai grotes sal nog kom - hou moed!

Die kleur in die water lyk aan die vuil kant, asof die water al 'n rukkie omgekrap is...  Ek is nie tans in die Kaap nie so weet nie wat die weer maak nie.  Die feit dat daar baie bamboes in die water is dui ook daarop dat die see die vorige paar dae lekker rof was.

Probeer bietjie aan die begin van 'n koue front net soos die water begin inrol, die eerste dag voor die see kleur optel.  Soos jy meer en meer vang in verskillende toestande sal jy leer watter werk die beste in sekere areas.

Sekere hengelaars hou 'n dagboek met barometer, termometer en wind lesings om die vangste jaar na jaar te bestudeer.  Sommige ouens is gelukkig genoeg om die kennis van hul pa of oupa te onvang, en ander het die voorreg om dit van vriende soos die manne op Sealine te leer!
 
jaccil

Senior Member
Hier is Blackpylie met 'n galjoen - kyk die lekker water.  Dit was die eerste dag wat die wind verander het en die water begin inrol het van die regte rigting.

IMGP0613_resize.JPG
 
onetwo

New member
jaccil wrote:
Dit lyk na 'n lekker dag Ian!  Daai grotes sal nog kom - hou moed!

Die kleur in die water lyk aan die vuil kant, asof die water al 'n rukkie omgekrap is...  Ek is nie tans in die Kaap nie so weet nie wat die weer maak nie.  Die feit dat daar baie bamboes in die water is dui ook daarop dat die see die vorige paar dae lekker rof was.

Probeer bietjie aan die begin van 'n koue front net soos die water begin inrol, die eerste dag voor die see kleur optel.  Soos jy meer en meer vang in verskillende toestande sal jy leer watter werk die beste in sekere areas.

Sekere hengelaars hou 'n dagboek met barometer, termometer en wind lesings om die vangste jaar na jaar te bestudeer.  Sommige ouens is gelukkig genoeg om die kennis van hul pa of oupa te onvang, en ander het die voorreg om dit van vriende soos die manne op Sealine te leer!
I wil second to that!!!
 
Ja, die water was baiel vuil, sekere plekke kon ek glad nie vang nie want daar was soveel k*k in die water. Saterdag kom daar weer n moerse storm, so ek dink miskien is Vrydag dan nie n slegte dag nie!
 
Top