Lyk goed vir my! In sulke rowwe water moet jy 'n groot stuk vrot rooiaas of geurige mosselpens gooi! Jy kan maar die wonderwurm in die vrieskas los vir 'n stil dag. 
Geluk met jou eerste gallie!
ian bergh wrote:
Geluk met jou eerste gallie!
ian bergh wrote:
more
![]()

