Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

TimJan

Sealiner
Mense ek wil net vir almal wat daar was se BAIE dankie die was n awesome naweek gewees.
@JPS my kar slaap lekkerder as my bed maar ek was so n klein bitjie bang gewees vir die reen.
Naruto jy kan nie op een lucky cast wil se hoe ver ek cast nie?
Ek stem ook of op of voor Feb volgende jaar moet ons dit weer doen. Volgens my kan ons dit eenmaal n maand doen.
 
gerard10

New member
Hi almal wat 'n lekker naweek om almal te ontmoet en gesigte te sit by die naam is baie lekker. Ek stem saam JPS ons moet 'n sosial hou elke 3 maande.

Tussen my en Rupert het ons 16 visse gevang.

Graskarp, Spiel karp(Rupert) en 'n klomp klein geelvisies.

My graskarp
 
CARP1

Sealiner
TimJan wrote:
Mense ek wil net vir almal wat daar was se BAIE dankie die was n awesome naweek gewees.
@JPS my kar slaap lekkerder as my bed maar ek was so n klein bitjie bang gewees vir die reen.
Naruto jy kan nie op een lucky cast wil se hoe ver ek cast nie?
Ek stem ook of op of voor Feb volgende jaar moet ons dit weer doen. Volgens my kan ons dit eenmaal n maand doen.
Ek weet nog steeds nie hoe jy in daai tent inpas nie....LMGA!!!!!
 
Naruto

Sealiner
TimJan wrote:
Mense ek wil net vir almal wat daar was se BAIE dankie die was n awesome naweek gewees.
@JPS my kar slaap lekkerder as my bed maar ek was so n klein bietjie bang gewees vir die reen.
Naruto jy kan nie op een lucky cast wil se hoe ver ek cast nie?
Ek stem ook of op of voor Feb volgende jaar moet ons dit weer doen. Volgens my kan ons dit eenmaal n maand doen.
Ek kon wel sien dat daai cast van jou baie meer krag as myne gehad het... Met die regte setup gaan jy flippen ver kan cast!
 
CARP1

Sealiner
Naruto wrote:

Naruto,het jy gesien hoe lank die ou se arms is?Daai arme 13ft raak omtrent 'n 16ft in sy hande......
 
Naruto

Sealiner
CARP1 wrote:

Dink net wat sal hy kan doen met n 14ft bl1xem stok...
 
Naruto

Sealiner
Lerm wrote:
Wanneer is dir volgende social? Julle het my duk jaloers!!!!!!!!!!
So gou as moontlik...

Ons wil so dag social(braai en cast) reel by een van die local Gauteng damme... Enige voorstelle manne?
 
TimJan

Sealiner
Dink leeupan tronk is n goeie plek vir jhb en pretoria mense aangesien dit so in die middel is vir n dag se braai.
 
Naruto

Sealiner
Rietvlei is bietjie duur... Leeukop gevangenis is R12 n persoon. En dis sentraal vir almal. Daar is gewoonlik niemand nie. So ons sal plek kry.
 
Naruto

Sealiner
Dink nie ons gaan visvnag nie...haha! Ons maak dit net n lekker braai en kuier en oefen social. Ons kan mekaar help cast en aas aansit ens.
 
Bruggie

Sealiner
Hallo julle, stem saam met Naruto vir die dag social, meer vir braai en cast en so aan.

Sal later my fotos plaas van die social.
 
wykie

Senior Member
hi julle sorry oor die naweek maar het biekie vroulike kriesus gehaad maar een van die dae is dit uitgesort dan kan ons weer gaan lyn natmaak
 
Top