as ek net ietsie mag noem is jou fx ene wat uit n spraykop of n glas botteltjie uitkom...want hulle kan bietjie bietjie dunner wees die beste is as jy jou goete in die son wil los kry vir jou "amber" glas botteltjies dit help maar ek sal nie aanraai dat jy dit doen nie, as my tempo baie opneem en ek wil nie my battle boks gebruik nie en dis kook punt buite gooi ek somer my bomdip bottels in my water emmer (maak net seker jou nommer stickers is waterdig) , wat floaties aanbetref baie keer as fabrikante floaties maak skud hulle dit in vla poeier en dit kan dan maak dat dit chip , beste is koop plain floaties en geur dit self..so doende het jy altyd vars floaties(onthou dis jou laaste skoot wat jy het om die vis tehak, daai floatie) dis maar my mening hoop dit help.
dips gaan maar af ek gebruik meestal gekleurde bomdip bottels dit help nogal om die geur intehou myne al 6jaar oud maar n harder plastic as mestal ander en ek het die kop bo op die bottel met b belt sander plat geskuur so die pull cap draai presies en netjies styf vas , van my incase dips hou al meer as 4 jaar so ...