Die tyd stap al nader maats wie het al verblyf en

Dafishking

Senior Member
Ai ek moes my ride upgrade vir al my aas en sinkers vir die trip wil nog net vanmiddag kyk of ek plek het vir als dan is dit sulke tyd mooi ry manne sien jul daar
 
Attachments

  • Image0248.jpg
    Image0248.jpg
    39.1 KB · Views: 179

Bending Rod

New member
Wil jy nou almal se aas en sinkers vervoer..... :lol:1 Dankie en dieselfde hier.... almal wat die pad gaan aanvat, veilige reis en laat ons mekaar op De Dam kry en 'n nice tyd het.
 
RINEX

Sealiner
Chila tyd vir my HIPEEEEEEEEEEE !!!!,::S::S::S::S,paktyd..Kenny my Hors en trailer is vol ek hoop daars plek vir 'n swembadjie viri livies !
 
Attachments

  • overloaded-bakkie2[1].jpg
    overloaded-bakkie2[1].jpg
    56.3 KB · Views: 169

Dafishking

Senior Member
Gooi maar die petrol uit en tap dan water in en hoop hul oorleef haha... Onthou daai lewendige tjokka'tjies van ons nè sien later.
 
ebs

Sealiner
lyk my julle het nix meer plek daar nie, feel free to drop off all your catches in my empty bakkie :breakd::breakd::breakd:
 
Dafishking

Senior Member
Is ja. Net gou vinnig vir die baas bietjie geld maak dan prawn pomp en dan die halfuur se ry na die dam toe. Kan nie wag om die leaderlyn te hoor klap nie.
 
RINEX

Sealiner
Het een van julle ouens nog dalk plek vir 'n pakkie swivels vir my asb ?..............enige iemand ? asb

^^..^^..^^..^^..
 
Attachments

  • OverloadedBakkieKrugersdorpJohanVermeulen_pictureNews24_readerJuly302009_thumb[4][1].jpg
    OverloadedBakkieKrugersdorpJohanVermeulen_pictureNews24_readerJuly302009_thumb[4][1].jpg
    85.9 KB · Views: 153

RINEX

Sealiner
hi Gents
I will do the official report later today as i feel like i was bitten by a GW.It is also the birthday of the Mrs .so please be patient haha.
As our competition was marked by splinter groups fishing at various locations,i herby request the following plz:

Email me whatever pics you have taken (fishing /social)
or after i have posted the report ad your various report and pics
My email : fabianpcollins@telkomsa.net

Thanks
 
Bending Rod

New member
rinex wrote:

O Flip! Admin sal moet space maak op daai nuwe server vir die ene!!! :lol:1 Its gonna be a good one.... Kan nie wag nie!
 
Dafishking

Senior Member
Meneer moet nou nie die GW blame nie dit is al daai russian sprite en vars see lug. WHAT A WEEKEND!! kan al klaar nie wag vir die next een nie dankie aan almal.
 
ebs

Sealiner
rinex wrote:
hi Gents
I will do the official report later today as i feel like i was bitten by a GW.It is also the birthday of the Mrs .so please be patient haha.
As our competition was marked by splinter groups fishing at various locations,i herby request the following plz:

Email me whatever pics you have taken (fishing /social)
or after i have posted the report ad your various report and pics
My email : fabianpcollins@telkomsa.net

Thanks
kom nou blommie, ons wag... ::pop:
 
Top