Die tyd stap al nader maats wie het al verblyf en

Dafishking

Senior Member
Die tyd stap al nader maats wie het al verblyf en wie kort nog blyplek. Daar klink nie of daar baie blyplek is nie.
 

RINEX

Sealiner
As niemand gaan slaap nie dan is dit nie nodig vir blyplek nie lol !!!
onthou jy nog die ?
 

Attachments

  • IMG_0453.jpg
    IMG_0453.jpg
    55.4 KB · Views: 285

EXTREMIST

Sealiner
yes manne kannie wag nie!!! ons huis is vol.

Myself
Snapper
Ebs
Marthinus
RunX
Monty Python
Ken-nie
Luzane

Only 2 vehicles will be allowed in for that house, so necessary arrangments will have to be made as far as lift clubbing is concerned.

:SSS:fishn:wfish::S::S::S
 

Dafishking

Senior Member
Dit is nog ñ hele maand en ek kan al klaar nie in die aand aan die slaap raak nie. Gaan vandag verlof in sit vir daai vrydag.
 

Dafishking

Senior Member
House no. 2 ook amper vol

lushwell +1

jojo +1

jazz +1

craigh (maybe +1)

bending rod

ek sal in die week  laat weet oor die parking storie.

 
 

RINEX

Sealiner
Ek ry die Vrydag met my bakkie en het geleentheid vir 3 persone.PM my indien daar ouens is wie lift makeer.
 

Bending Rod

New member
Hi Rinex. Hoe laat is jy van plan om te ry? Hoe lank se ry is dit soon toe? Ek wil ook die vrydag ry, maar gaan eers die vrou en twee siele by haar ma in hermanus aflaai. Ek mekeer nog direction na die plek toe..... Enige hulp? My brein is nie ingestel vir google maps en sulke sake nie.... Lol
 

RINEX

Sealiner
Van Hermanus ry net reguit,Gansbaai verby tot wanneer pad eindig in 'n T.Draai regs en dan is jy by Damme.Ek weet nie presies oor die tyd nie.Ek gaan nie dai Vrydag werk nie en wil so vroeg as moontlik vertrek ,afhangende van passasiers.Indien niemand saam my ry nie gooi ek my in by iemand anders.
 
Top