Het die naweek my sh!t uit gesorteer....eisch...spinnerakke waar jy kyk...lol Dirk was nou nou hier by my en even hy is ook lekker exited oor die "event"...lol Ek het gedink dat ons sommer 'n lekker brunch moet maak by die dam, die wat wil braai kan hout en 'n braaitjie/drom bring as julle 'n vleisie wil braai, ek stel voor as julle hoeners wil koop moet julle dit asb. net koop voor Faheem sy hoeners gaan koop, want as hy klaar is kan die prys dalk net styg...lol...daar is partykeer "los" hoeners wat daar rondhol, maar is maar moelik om hulle te vang veral om hulle te jaag op 'n lee maag...hehehehehe...wat sê julle manne, gaan ons ietsie opsit vir die grootste karp en die meeste vis vir die dag? Almal gooi 'n paar rand in die pot en dan spilt ons dit tussen die grootste en meeste...dis nou natuurlik net vir die SSEC:WC manne, want as die varswatermanne ons join, staan ons mos nie 'n kans nie...lol