***Galjoen***
Sealiner
Jis SSEC:WC manne (of vir wie ook al wil join), wie van julle stel belang om 'n outing te maak Zeekoevlei toe some time in die begin van June, dan gaan vang ons 'n paar karpe "just for fun?" Kom ons toets bietjie julle varswater kennis, ek was nou wel lanklaas daar, maar daar is 'n lekker lang graswal waar ons almal langs mekaar kan vang vir die sports!
As julle wil kan ons 'n mini comp hou om te kyk wie vang die meeste en dalk die grootste karp....lol...as dinge lekker uitwerk kan ons dit 'n jaarlikse instelling maak net om bietjie meer met mekaar te social in 'n kleiner gebied. As mens by die see hengel, dan werk mens so hard en gewoonlik is die stok in jou hand, wanneer dit kom by varswater gooi mens die stok op mikke, dan is daar genoeg tyd vir lekker tjol praat en kuier! Ons kan dalk 'n brunch maak en weer vroeg middag klaar maak.
Stel dit so, ek gaan so trippie maak, die wat wil join is welkom en ons kan kyk wie stel belang as ons dalk 'n brunch of braaitjie wil reel. Julle is welkom om julle kinders/familie/vriende saam te nooi vir 'n dag van sports....dis nou te sê as ons nie rooiaas gooi om te probeer karp vang nie, dalk is daar manne wat heelwat kennis in daai veld het wat bietjie vir ons kan kom wys hoe word dit gedoen....lol
Right, kom ons kyk wat gebeur! Sal 'n Staredag kies waar die weer hopelik mooi sal wees.
Wie is in????

im in if im not working.. to braai that is.. pick n pay having special on there chicken!