[color=#0000ff][size=3]Jis SSEC:WC manne (of vir w

Strepie wrote:
Dit gaan anyway oor die geleentheid.
Jip streep, jy is reg...ek gaan 'n moerse emmer mielie bom bring, julle kan julle self help...dink ek sal in Kaspaas se aasboks inklim....lyk my het ken van karp vang....lol...daar moet asb. net iemand wees wat die hoeners dophou veral as Extremist gepitch het....:fbash
 
Strepie wrote:
***Galjoen*** wrote:
Strepie wrote:
Mooi ek wil net reel met die regering dat sy en klein Julius kan saam kom.

Lekker man!!!! Streep onthou ons gaan brunch maak, onthou die tray eiers en 4 pakke macon!!!

ps: please note that no pigs were hurt in above mentioned post.....:fbash
Noted. KLein Julius is 'n honger mannetjie!:fbash:fbash
Wonder of Killer Karp en Bosbaber ons gaan join daai dag? Daai man maak een mean breakfast en daai camo van sal mooi inpas by ons camo klere....
 
Attachments

  • SDC10119.JPG
    SDC10119.JPG
    48.6 KB · Views: 122

Marthin

Sealiner
Ek en wikus het gisteraand ons geheime wapens gesien... hy sal later die fotos opsit....

Ek het my camo goed gekry....
 
Marthin wrote:
Ek en wikus het gisteraand ons geheime wapens gesien... hy sal later die fotos opsit....

Ek het my camo goed gekry....
Riaat, ons camo outfits is gekoop saam met die camo sambrele en ons pienk vistokke...karpe kan glo nie bright colours sien nie....hehehehehehe
 
Attachments

  • Zeekoe11.jpg
    Zeekoe11.jpg
    47.5 KB · Views: 109
Hierdie geheime wapen werk net met groot karpe en stuur elektroniese skok golwe as daar klein k#k karpies kom suig aan die aas, dit skok glo die karpies en dan los hulle die aas uit vir die groot menere....we been having it....
 
Attachments

  • Zeekoe1111.jpg
    Zeekoe1111.jpg
    46.7 KB · Views: 109
My suster gaan ook saam, maar sy weier om met 'n vistok te vang, sy gaan maar haar boog saam vat....
 
Attachments

  • vatikaki.jpg
    vatikaki.jpg
    30.5 KB · Views: 109
...ek vat my "slide gear" saam vir hierdie ouens!!!!! 1.2mm windon met 100lbs staal sal seker die trick doen!
 
Attachments

  • spring.jpg
    spring.jpg
    41 KB · Views: 108
shhhhh....saggies...sien ons hoof nie ver te gooi nie....gaan my gooinet saamvat...vvidevbvvidevbvvidevbvvidevbvvidevb
 
Attachments

  • shhhh.jpg
    shhhh.jpg
    20.5 KB · Views: 109
***Galjoen*** wrote:
Strepie wrote:
***Galjoen*** wrote:
Strepie wrote:
Mooi ek wil net reel met die regering dat sy en klein Julius kan saam kom.

Lekker man!!!! Streep onthou ons gaan brunch maak, onthou die tray eiers en 4 pakke macon!!!

ps: please note that no pigs were hurt in above mentioned post.....:fbash
Noted. KLein Julius is 'n honger mannetjie!:fbash:fbash
Wonder of Killer Karp en Bosbaber ons gaan join daai dag? Daai man maak een mean breakfast en daai camo van sal mooi inpas by ons camo klere....
........dit kan fun wees, net die stof van die stokke afhaal.
 
Marthin

Sealiner
Killer as jy nie camo toerusting het nie, ek sal op die dag met nugget polish vir elke ou so 2 of 3 cammo strepe oor die gesig trek teen R2 a persoon...
 
Marthin

Sealiner
Cammo sambreel - Check
Cammo skokstok anti kleinkarp toestel - check
Cammo Bompap met Cammo parti-juice (SERIOUS OOR DIE NAAM)- check

Pienk stok X 2 - check

Daai vris ou met die groot vaal karp se guaranteed rooi sous - check

Rooiaas boilies
pilchard sweetcorn

Ready for action!!!!
 
Pasop manne, die meneere het 50kg groundfeed gisteraand gekoop!!! They mean business! I heard Galjoen saying something about "prepping the area" for the week leading up to the day!! Not sure what he meant by that!

..............HAHAHAHAHAHAHA!!!!
 
Angus

Sealiner
Marthin wrote:
Ek en wikus het gisteraand ons geheime wapens gesien... hy sal later die fotos opsit....

Ek het my camo goed gekry....
Gaan jy vir die mense jou Camo costume wys.......??
 
Attachments

  • mankini_army.png
    mankini_army.png
    96.3 KB · Views: 102
Top