***Galjoen***
Sealiner
Strepie wrote:
...ek gaan Donderdag "voerplek" maak.....:spite:spite:spite:spite:spiteJulle moet geniet. Ek moet ongelukkig Middelburg,EC toe ry die naweek om die nuwe aankomeling in die familie te gaan haal. Enjoy en watch vir Wikus!

:ssswim:
