[color=#0000ff][size=3]Howzit[/size][/color][color

kaspaas

Sealiner
Manne, die van julle wat die meeting bygewoon het, het seker gehoor my stem raak al erger soos die aand geduur het. Was vlak voor die meeting by die GP, wie my 'n handvol pille in die hand gestop het en beveel om te gaan le. Het egter meeting-toe gegaan. (Julle sien, Tannie Kaspaas was nie tuis om van die omie dokter se bevele te weet nie.. he he)

Was op aandrang van Tannie Kaspaas weer gister by omie dokter (toestand het seker maar vererger). Die kerel het my sonder seremonie 'n paar spuite gespuit in my agterstewe en ge-sentence tot bed-kwarentyn tot die naweek. Praat van longontsteking en allerande goete wat selfs my Angola trip in die gedrang kan bring as ek nie nou mooi na hom en Tannie Kaspaas luister en soet is nie.

Ek sal dus maar per selfoon moet verneem hoe dit Saterdag tydens die komp met die vangste gaan. Self sal ek nie daar kan wees nie. Die Tannie dreig selfs al om my nuwe "lorrie" se wiele te clamp as ek net praat van om Saterdag te gaan visvang...sug!!!!:X:X:X:cens:cens::cavmn::cavmn:swear

kaspaas wrote:

Ai Kaspaas, dis regso, word net gou gesond en rus nou vir 'n slag lekker uit!!!
 
Jis manne, wil gou uitvind wie van julle wat gaan het "wild cards"? Laat weet asb. dan sodat almal nie hoof kaarte te gaan koop nie, dan kan julle deel sodat daar 4 manne per kaart/voertuig kan ingaan? Tylos het 'n kaart waarop ek, DJP,Hammerkop(nuwe member) asook Tylos gaan gebruik om op in te gaan, ons sal hom natuurlik terugbetaal ens....anyway laat weet maar anders kan ons dit daar uitsort by die hekke die oggend. Siende dat ek "competition secretary" is sal ek probeer om nie laat te wees nie....lol...sorg dat julle manne en vroue voor 08h00 by die hek is, want as ek eers daar in is gaan julle my maar moeilik vind.....lol
 
Dorado75

you have to just find out about taking other people in on your cards, if i remember correctly you are restricted on taking one or two people at a time on your card!
 
Tylos

New member
When I queried it at the Cape Tourism Office in Willowbridge, they said it will allow 4 adults and 2 children in one vehicle. If there is going to be a problem, dan gaan ek k@k maak!
 
Dorado75 wrote:

Phoned them, you're allowed to take 4 adults per card
 
Tylos wrote:

:hyst::hyst::hyst::hyst::uzi:uzi:uzi:uzi::gas:::gas:::gas:::cavmn::cavmn::cavmn:cry1:cry1:puke:puke:?:?:X:X:X
 
Dorado75

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Dorado75 wrote:
Jis manne, wil gou uitvind wie van julle wat gaan het "wild cards"? Laat weet asb. dan sodat almal nie hoof kaarte te gaan koop nie, dan kan julle deel sodat daar 4 manne per kaart/voertuig kan ingaan? Tylos het 'n kaart waarop ek, DJP,Hammerkop(nuwe member) asook Tylos gaan gebruik om op in te gaan, ons sal hom natuurlik terugbetaal ens....anyway laat weet maar anders kan ons dit daar uitsort by die hekke die oggend. Siende dat ek "competition secretary" is sal ek probeer om nie laat te wees nie....lol...sorg dat julle manne en vroue voor 08h00 by die hek is, want as ek eers daar in is gaan julle my maar moeilik vind.....lol

you have to just find out about taking other people in on your cards, if i remember correctly you are restricted on taking one or two people at a time on your card!
Phoned them, you're allowed to take 4 adults per card
 
cool!

looks like i might not be able to make it, got family arriving from namibia and staying with me for the weekend!
 
Marthin

Sealiner
Craigie boy nie van jou vergeet nie ou maat het net so rukkie terug uit my meetings uitgestap vir die eerste keer
 
EXTREMIST

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Jis manne, wil gou uitvind wie van julle wat gaan het "wild cards"? Laat weet asb. dan sodat almal nie hoof kaarte te gaan koop nie, dan kan julle deel sodat daar 4 manne per kaart/voertuig kan ingaan? Tylos het 'n kaart waarop ek, DJP,Hammerkop(nuwe member) asook Tylos gaan gebruik om op in te gaan, ons sal hom natuurlik terugbetaal ens....anyway laat weet maar anders kan ons dit daar uitsort by die hekke die oggend. Siende dat ek "competition secretary" is sal ek probeer om nie laat te wees nie....lol...sorg dat julle manne en vroue voor 08h00 by die hek is, want as ek eers daar in is gaan julle my maar moeilik vind.....lol
moenie worry nie die bobbe-ape sal jou kry!!!!!::S
 
Marthin

Sealiner
Hoe moeilik kan dit wees om jou te kry??? Dis nie maklik om n 11 voet shocking pink vistok te cammoflage nie...

Ons sal net kyk waar "pink lightning" is..... Ek is net bang cape nature laat jou nie toe nie want jy gaan die bobbejane verwilder...
 
Mobi Dick

Sealiner
Jis manne.

Ek het nou die pamflet wat ek vandag saam met my Wildcard gekry het gescan maar hy wil nie attach by die message nie - ek dink hy is te groot so die volgende inligting moet nou maar doen. Dit is basies dieselfde as wt Wikus vroeer gepost het.

Die kaart kos R 75.00 en gee jou basies 12 krediete wat gelykstaande is aan twaalf besoeke aan die Parke / plekke wat gelys is. Vir elke volwasse persoon (Iemand oor 12 jaar) word een krediet afgetrek wanneer een van die plekke met die kaart besoek word. Die maksimum aantal volwassenes wat op 'n keer op die kaart toegelaat word is 4 en dan nog 2 kinders. Neem kennis dat dit bekend staan as die CAPE TOWN LIMITED WILDCARD. Ek het myne gekoop by Cape Tourism by ingang 2 van Canal Walk.

Hoop dit help julle met enige vrae in die verband
 
Dorado75

Sealiner
Guys, just be careful how late you stay in the reserve, the gates close at sunset and if you arrive there later than that then you will have to pay a R500 fine to get out, you can check the sunset time on the front wall of the paying booth at the entrance of the reserve, or ask the cashier when you go in!
 
DJP

Sealiner
More is die groot dag! Kan nie wag om slag nuwe spot te hengel nie! Asies lyk mooi, kondisies lyk nie sleg nie so ek sien julle seker more! :wfish
 
Top