***Galjoen***
Sealiner
Hi
Bestuur vergader volgende week en daar sal dan besluit word op ons hengeltye vir 13 Februarie 2010!::jest::jest::jest
Soos ek voorheen genoem het, ken ek nie die area baie goed nie en die laaste keer toe ons daar was het daar 'n hewige storm gewoed...eina

Ek het so vermoede dat hierdie comp baie beter resultate sal op lewer en die wat dit nie gaan maak nie, gaan baie uitmis!!! Februarie is gewoonlik 'n baie goeie maand vir hengel oor die algemeen, die ouens wat Jacpotbaan ken, ek dink julle gaan 'n killing maak....

Vir almal wat nog hulle bonus dag moet neem, sterkte en bring daai punte in!!!